10th Francois Swart u15 Rugby Week Fixtures 2013

Mar 29 • School, School Rugby Festivals, School Rugby Fixtures • 7328 Views • Comments Off on 10th Francois Swart u15 Rugby Week Fixtures 2013

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

 

photo of Affies vs Pretoria Boys High u15A

10 e FRANCOIS SWART 015 RUGBY WEEK BY AFRIKAANSE HOëR SEUNSSKOOL (AFFIES) VANAF 27 MAART – 1 APRIL 2013

 

FRANCOIS SWART 14 April 1982 – 2 Januarie 2004 

  • Francois (Swys) Swart het sy laerskoolopleiding aan die Laerskool Voorpos ondergaan. Hy was kaptein van die Blou Bulle onder 13 Cravenweekspan
  • Swys maak sy debuut vir die Affie Wit Bulle (eerste span) in 1998
  • Hy is een van net 62 spelers wat vir drie jaar vir die Wit Bulle gespeel het
  • Swys dra die Wittrui 53 keer, hy is een van net 18 spelers wat dit in meer as 50 wedstryde gedoen het
  • In bogenoemde 53 wedstryde teken hy 447 punte aan, die tweede meeste deur enige speler.
  • In sy matriekjaar, 2000, teken hy 283 punte aan, die derde meeste deur enige speler.
  • Sy 26 punte teen Zwartkop in 2000 plaas hom 3e vir die meeste punte in ‘n wedstryd
  • In 2000 verteenwoordig hy die Blou Bulle op die Cravenweek en is ook  kaptein
  • Swys word na afloop van die 2000 Cravenweek gekies vir die SA Akademiespan
  • Hy het as 19-jarige prominent geraak toe die destydse SA afrigter hom na die Springbokke se oefenkamp uitgenooi het
  • Na skool speel Swys vir die volgende spanne – SA onder 19, SA onder 21, SA onder 23, Noordwes, Renegades, WP en Blou Bulle
  • In 2003 was hy deel van die seëvierende Blou Bulle Curriebekerspan
  • Heyneke Meyer het die 2004 Curriebeker-oorwinning aan Swys opgedra

 

RUGBY BEPALINGS:

  DONDERDAG 28 MAART
14H00 HTS John Vorster vs Maritzburg College
15h00 Pietersburg vs Jeppe
16h00 Windhoek vs KES
17h00 Affies vs Nelspruit
18h00 EG Jansen vs PBHS
  SATERDAG 30 MAART
11H00 KES vs Uitnodiging
12h00 Jeppe vs EG Jansen
13h00 Nelspruit vs Maritzburg College
14h00 Windhoek vs PBHS
15h00 Affies vs Pietersburg
  MAANDAG 1 APRIL
8h00 Maritzburg College vs EG Jansen
9h00 Nelspruit vs PBHS
10h00 KES vs Pietersburg
11h00 Jeppe vs Uitnodiging
12h00 Affies vs Windhoek

 

Vir meer inligting gaan na affiesklub600.co.za

Related Posts

« »