Affies vs Grey College 2013 - FNB Classic Clashes - By William Brown

FNB Classic Clashes Video of Grey College vs Affies 2013 (Highlights)

May 13 • School, Video • 2823 Views • 3 Comments

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading ... Loading ...

Related Posts

3 Responses to FNB Classic Clashes Video of Grey College vs Affies 2013 (Highlights)

  1. Baie dankie vir die video. Dit bevestig alles. Grey is nog altyd gekenmerk vir sy goeie sportsmansgees en gee altyd erkenning as hy op die sportveld verloor.My probleem is nie die feit dat Grey verloor het nie. Die probleem is die wyse waarop Grey verloor het.Die afrigter en kaptein het baie swak besluite geneem. Grey het n wen kultuur en daarom is alle skole en afrigters daarop ingestel om Grey te klop. Grey staan uit as een van die top skole en weens sy geskiedenis is dit n groot prestasie om hulle te wen. Tans is daar 28 Grey spelers in die Super 15. Knap gedaan Affies. Wees egter gewaarsku. As Grey gewond is is hy op sy sterkste en kom hy met n krag terug.

  2. Dankie vir die video. Dit bevestig alles. Grey is nog altyd gekenmerk vir sy goeie sportmans gees en gee altyd erkenning as hy n wedstryd verloor. My probleem is nie feit dat ons verloor het nie. Dit is die wyse waarop ons verloor het. Ons afrigter en kaptein het die verkeerde besluite geneem. Grey se statistek van die regte besluitneming op alle gebiede in die verlede is een van die uitstaande kenmerke en daarom is sy kultuur wat hy is. Sy jare heen se wen en verloor kultuur is maar net een voorbeeld. Alle skole se grootste uitdaging is om Grey te klop. Veral agv al die media dekking en aandag wat Grey in die algemeen kry.Hy is dood eenvoudig die beste. Daarom is alle skole se seuns en afrigters in die sewende hemel as hulle Grey kan wen. In die geval van die Affies game is hulle nie net in die sewende hemel nie hulle lag lekker vir Grey se dom en swak besluitnemings. Hulle het Grey nie net paksla gegee nie, hulle het Grey n rugby les geleer. Knap gedaan Affies. Wees net gewaarsku Grey is op sy sterkste as hy gewond is en sal met mening terugkom. Groetnis

  3. Ivan Coetzee says:

    wow, firt of all congrats to Affies, great win. But heck, GCB really chucked that game down the sewer. Pardon the pun, but real schoolboy errors handed Affies the game. Dissapointed

Leave a Reply

« »