Kempies impress on & off the rugby field

May 6 • School, School Rugby Fixtures, School Rugby Results • 9931 Views • Comments Off on Kempies impress on & off the rugby field

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (2 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading...

Kempies rugby is besig om vriend en vyand te verras met die tipe rugby wat vanjaar gespeel word.

Die eerste rugbyspan speel eerskomende Saterdag (11 Mei) teen Hoërskool Centurion vir die derde plek in die NuPower / Tuks Reeks, terwyl die O/16A-span teen Hoërskool Monument in die finaal speel. Die O/14A; O/15A en O/16A-spanne het vanjaar ook vir die eerste keer aan die jaarlikse Wildeklawer Toernooi te Maritzburg College deelgeneem waar daar wedstryde teen Glenwood en Affies gespeel is.

Kempies se afrigters is ook besig om hulself op provinsiale vlak te vestig. Sien foto aangeheg (van links na regs):

·         Mnr Jaco Coetzer: Spanbestuurder – Valke O/19 PUK-span

·         Mnr Anton Bloem: Biokinetikus – Valke O/18 Cravenweek-span

·         Mnr Kwagga Loubser: Afrigter – Valke O/18 Cravenweek-span

·         Dr Jorrie Jordaan: Keurder – Valke O/18 & Valke Liga-sekretaris

·         Mnr Oupa Van Der Merwe: Keurder – Valke O/16

 Results & Fixtures of 2013

Datum: Span: Opponente: T / W: Tipe Wed: Wen / V:
2/23/13 1e Span St Benedicts Marais V Vriend Wen
3/9/13 1e Span Ermelo Tuis NuP Groep Wen
3/16/13 1e Span Eldoraignè Weg NuP Groep Wen
3/28/13 1e Span Brandwag (Uit) G/wood Toer Wen
3/30/13 1e Span Tygerberg G/wood Toer Verloor
4/1/13 1e Span Jim Fouchè G/wood Toer Verloor
4/11/13 1e Span Marais Viljoen Tuis Vriend Wen
4/20/13 1e Span Rustenburg Weg NuP Groep Wen
4/27/13 1e Span Nelspruit LC NuP Half Verloor
5/6/13 1e Span Vereeniging Gim Tuis Valke Liga
5/11/13 1e Span Centurion LC NuP Finaal
5/18/13 1e Span EG Jansen Weg Valke Liga
5/25/13 1e Span Jeugland Weg Valke Liga
6/1/13 1e Span Die Anker Tuis Valke Liga
6/8/13 1e Span Menlopark Tuis Vriend
6/15/13 1e Span Valke Half
7/12/13 1e Span Transvalia Weg Vriend
7/20/13 1e Span Valke Finaal
7/27/13 1e Span Tuis B Uitspeel
8/3/13 1e Span Tuis B Kwart
8/17/13 1e Span Tuis B Half
8/24/13 1e Span Tuis B Finaal

 

Related Posts

« »