About Author:
Website:
Afrikaanse skrywer by www.rugbyfifteen.co.za #paletoe, ook op Twitter by @Nader_pale_toe
-
Jan 22, 21 •
225 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Centurion Dis wen te alle koste vir enigeen van die vier groot spanne hierdie naweek, wanneer die Carling Curriebeker se halfeindstryde gespeel word in Pretoria en Kaapstad.Die Vodacom Bulls speel gasheer vir hul Jukskei-bure, die Xerox Lions op...




-
Jan 6, 21 •
282 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert- Pretoria Wat ookal Woensdag of Sondag met die Vodacom Bulls gebeur in hul opmars na die Curriebeker 2021-titel, gaan weinig, indien enigiets laat verander oor hul tuis halfeindstryd en ‘n moontlike eindwedstryd. Verloor hulle byvoorbeeld...




-
Dec 11, 20 •
471 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Johannesburg Terwyl die Covid-histerie weer om ons begin opvlam, is dit tyd om te fokus op dit wat lekker en goed vir die gemoed is, opbouend in liggaam en gees is en verryk: rugby, natuurlik! En die naderende Krismistyd. Wie sou ooit dink ons...




-
Oct 8, 20 •
415 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert: Pretoria Statistiek is ’n vreemde ding; jy kan dit so manipuleer dat jou argument sin maak, of jy kan ’n punt bewys, of dalk nie.Kyk jy na die verskeie Suid-Afrikaanse rugbyderbies die afgelope paar jaar, is daar ’n duidelike patroon te...




-
Aug 6, 20 •
856 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Pretoria “Alles behalwe ’n normale voorseisoen, alles behalwe enigiets wat ons ooit voorheen ervaar het, “ so sê die Direkteur van Rugby by die Blou Bulle, Jake White oor die verwagting om binnekort na rugby toe terug te keer. “Die...




-
Jun 26, 20 •
551 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Centurion Vandeesweek se Woensdag was dit presies 25 jaar gelede waarop Suid-Afrika in die annale van wêreldrugby ingeskryf is, toe die Springbokke van Francois Pienaar die William Webb-Ellis trofee op plaaslike bodem gewen het. Teen alle...




-
May 28, 20 •
1149 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert: Pretoria As daar nog nooit ‘n teenstellende stelling gemaak is nie, is hierdie die een: dit gaan swaar met rugby in Covid-19 tyd. Weliswaar gaan dit nie sleg met die professionele spelers en beamptes nie, maar min liefhebbers van die spel...




-
May 1, 20 •
1254 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert Pote Human se werkgewer, die Blou Bulle Maatskappy (BBM) het hom onlangs meegedeel dat sy kontrak wat in Oktober sou verstryk, nie hernieu sal word nie. Maar in ’n mediavrystelling, Vrydag sê die Bulle dat hulle “oop en deursigtig was deur...




-
Apr 24, 20 •
881 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert ’n Jaar later en die Bulls sit weer sonder ’n Hoof Uitvoerende Beampte. Meyer verlaat die Bulkraal aan die einde van Mei 2020, blykbaar weens “persoonlike redes.” Sy kontrak by die unie sou eers teen die einde van 2020 verstryk...




-
Mar 12, 20 •
487 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Johannesburg Die Emirates Lions speel Saterdag-oggend om 05:25 op Eden Park teen die Blues in die sewende ronde van vanjaar se SuperRugby-toernooi.Die Lions se brul was tot dusvêr maar net so effentjies.Nie een span se nekhare rys as jy die...




-
Mar 11, 20 •
429 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert (Loftus Versveld) Dit was ‘n maklike besluit vir Pote Human om ’n bykans onveranderde span aan te kondig vir die Bulls se eerste wedstryd in Australasië die komende naweek. Behalwe die insluiting van ’n fikse Burger Odendaal in die...




-
Mar 6, 20 •
505 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
They have only one win to show for their efforts so far this season and the early part of this year appears to have been a step backwards from where they were at the end of 2019 but that doesn’t mean the remainder of the Isuzu Southern Kings’ PRO14 Rugby...




-
Feb 26, 20 •
351 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Brenden Nel It took a simple gesture after a game in France to turn Springbok Uzair Cassiem from just another PRO14 Rugby import player into a fan favourite. And now, in his second year with the Welsh club Scarlets Cassiem has become a firm fan favourite,...




-
Feb 25, 20 •
1194 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert: Johannesburg Hierdie was beslissings wat nie eens op klubvlak toegelaat behoort te word nie, tewens dit behoort nêrens só op ’n rugbyveld toegepas te word nie.Dis doodeenvoudig onnosele besluite deur professionele mense. Dit doen die beeld...




-
Feb 8, 20 •
557 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Loftus Versveld Dit is nou maar wors, die Noord-Suid derby tussen die Ligbloues en die Streeptruie roer die ondersteuners se emosies. Vir die ondersteuners van die twee onderskeie spanne, is daar die afwagting, die afspeel van lojaliteit,...




-
Dec 15, 19 •
748 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Kaapstad Die Blitsbokke is stewing op pad na die eindronde van hierdie been van die HSBC-Sewesreeks, nadat hulle Sondagoggend die gevaarlike Keniane met 17-5 geklop het. Die kwarteindrondes is vining besig om beslis te word en ons sal binnekort...




-
Nov 4, 19 •
936 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert- Modimolle/Nylstroom Die Springbokke se beker loop steeds oor nadat hulle Saterdag vriend en vyand verras het om Eddie Jones se veelgeroemde span met 20 punte te verslaan (32-12) en in die proses twee skitterdrieë aan te teken.Engeland, is soos...




-
Oct 9, 19 •
1129 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Osaka-Simon Riekert Dis rugby-Wêreldbeker tyd in al sy glorie en van verneukte besluite tot Manu Tuilagi wat van ‘n boot af spring en die Franse spelers wat wil muit teen hul afrigter se besluite-‘n Wêreldbeker-toernooi is nooit sonder kontroversie...




-
Sep 25, 19 •
398 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Brenden Nel-Johannesburg The Toyota Cheetahs have not even become accustomed to displaying South Africa’s Premier domestic trophy – the Currie Cup – in their stadium before they had to turn their attention to a bigger challenge in this year’s Guinness...




-
Sep 23, 19 •
767 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Johannesburg So, die Springbokke het hul openingswedstryd in die 2019-Wêreldbeker-toernooi verloor. Twitter loop oor van gemengde gevoelens; die Springbokke was vrot, die Bokke se speelplan was swak, sekere spelers was net nie goed genoeg...




-
Sep 13, 19 •
528 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Johannesburg Die Cheetahs se reeksoorwinning verlede Saterdag in vanjaar se Curriebeker-kompetisie het vir sommige as ’n verrassing gekom, vir ander glad nie. My Superbru-voorspelling was reg en ek was maar een van die 20-persent wie ’n...




-
Aug 5, 19 •
666 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert: Nelspruit Die Vodacom Blou Bulle is teen die planke, terwyl die sogenaamde kleiner unies amok maak in die 2019-Curriebekerreeks.Verlede Saterdag se 15-37 loesing teen die Tafel Lager Griekwas, was net een te veel vir die Blou Span se afrigter,...




-
Jul 26, 19 •
743 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
JOHANNESBURG-Simon Riekert Week drie van die Curriebeker-kompetisie het aangebreek en daar is ‘n paar spanne wat stewig staan in die kompetisie tot dusver.Daar is egter ‘n paar ander wat ook stewig staan- met die rug teen die muur as ‘n mens na die...




-
Jul 22, 19 •
835 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
Simon Riekert-Johannesburg “Dit is ʼn lang geskiedenis met groot waarde, die tradisie is baie belangrik, ons geniet hul teenwoordigheid, ons respekteer hulle baie, ons hou van die manier waarop hulle speel en ons hou van die kompetisie.”So sê die All...




-
Jul 16, 19 •
454 Views •
General News •
Simon Riekert •
No Comments
-Simon Riekert: Loftus Versveld Marnitz Boshoff was nog altyd vir my daardie kruis tussen ‘n skrummie-sniper en die generaal wat op nommer kan 10 dikteer.‘n Nelspruiter van geboorte, ‘n Tukkie, toe Pumas toe, toe ‘n Blou Bul by die akademie, ‘n jaar...



