HOëRSKOOL DESPATCH SPORTFEES 2015

Mar 17 • General News, School, School Rugby Festivals, School Rugby Fixtures • 7629 Views • Comments Off on HOëRSKOOL DESPATCH SPORTFEES 2015

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Hoërskool Despatch skud sy vere reg vir die jaarlikse sportfees wat vanjaar op 27 en 28 Maart plaasvind by die Sentrale Sportterrein op Despatch. Die Nelson Mandela Metropool en Superspar Despatch is weereens die hoofborge.

Skole van die Wes-Kaap en Hoërskool Middelburg van Gauteng neem ook vanjaar aan die Sportfees deel. Mnr. Koenie Strümpher, organiseerder van die Sportfees, sê dat die sportfees ook vir plaaslike skole die geleentheid bied om aan ‘n groot sportfees deel te neem. Dit gee ook die OP-rugbykeurders ‘n geleentheid om na ander skole te kyk.

FOTO: Shené Roberson (hokkie), Anrich Ferreira (rugby), Kayleigh Minnie (hokkie) en Sibulele Mandeka (netball) – die vier Kapteine vir Hoërskool Despatch se 1ste spanne.

(null)

Related Posts

« »