HTS WItbank se Blou Masjien Rol & Wen PUK Prestige League Finaal

Apr 29 • School, School Rugby Results • 9692 Views • Comments Off on HTS WItbank se Blou Masjien Rol & Wen PUK Prestige League Finaal

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading...

HTS WItbank se Blou Masjien Rol

HTS Witbank klop Hoërskool Middelburg 24-8 in the PUK Prestige League Finaal, dit was die trots se blou span wat op die veld was en Middelburg het maar gesukkel om by te bly.

Dit was n moelike wedstyde van die begin af maar Witbank het aan gehou speel tot in die einde.

Middelburg het baie van die bal af gespeel waar Witbank meer die bal die werk doen en daarom kon WItbank 3 driee teen oor die 1 van Middelburg druk.

Die tempo waar teen Witbank gespeel het, het Middelburg om kant gevang en kon daarom Half-tyd met n voorsprong van 14-0 voorloop.

Met die 2de halfte wat vinninger as die eerste halfte begin het Witbank vining weer punte aangeteken om die voorsprong te rek na 21-3.

Teen die endie van die wedstyde wen HTS Witbank 24-8.

Nuwe era het begin vir HTS Witbank se rugby “no place for silver”.

Punte vir HTS Witbank:

Tries: M.Fransman, R. De Santos, I. Trutter.

Conversions: V.Mengaza(3)

Penalties: S. Jansen van Vuureen

 

[by Clint Scheids – HTS Witbank]

Related Posts

« »