INTERSKOLE – HOëRSKOOL DESPATCH TEEN DF MALHERBE

Aug 11 • General News, School • 5788 Views • Comments Off on INTERSKOLE – HOëRSKOOL DESPATCH TEEN DF MALHERBE

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Die afgelope naweek het Hoërskool Despatch en DF Malherbe weereens kragte gemeet tydens hul jaarlikse interskole. HS Despatch was vanjaar die gasheer en die verrigtinge het reeds Vrydagmiddag begin. Die naweek is gekenmerk deur goeie sportmangees en die twee skole hoop om vir nog baie jare voort te gaan met hierdie tradisie.

Die hoofwedstryd tussen die twee Eerste Rugbyspanne was, soos verlede jaar, ‘n naelbytstryd tot die bitter einde.

UITSLAE:

RUGBY:
SPAN / DESPATCH – DF MALHERBE
O/14A 64 – 0
O/15A 33 – 11
O/16A 10 – 10
2DE 7- 0
1STE 29 – 21

20140811-123225-45145757.jpg

Related Posts

« »