KAVALIERS VS VALKE

Jul 1 • Currie Cup F.Div, Super Rugby • 3643 Views • Comments Off on KAVALIERS VS VALKE

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Die Boland Kavaliers het Saterdag se spannende Absa Curriebeker Kwalifiserende wedstryd teen die SWD Arende met 17-21 verloor op die Boland Stadion in Wellington. Vir die tuisspan was die agtsteman Ryno Coetzee (foto) ‘n handvol op die aanval, asook op die verdediging.

Eerskomende Saterdag durf die Kavaliers die Valke aan te Kempton Park om 14:30. Die wedstryd word uitgesaai op Super Sport.

Die Boland Kavaliers se span vir eerskomende Saterdag:

15. Eric Zana
14. Nathaniel Manuel
13. Richard Lawson
12. Albert Trytsman
11. Dwayne Smart
10. Morne Hugo
9. Marnus Hugo
8. Zandre Jordaan
7. Jason Fraser
6. Franzel September ©
5. JC Astle
4. Hanno Kitshoff
3. Martin Dreyer
2. Clemen Lewis
1. Khwezi Mkhafu

16. Ashton Constant
17. Francois Hanekom
18. Gavin Annandale
19. Ryno Coetzee
20. Deroy Rhode
21. Christopher Bosch
22. Christian Rust

Related Posts

« »