Nelspruit- Die Mpumalanga Makro-skole rugby eindstryde het Satedag 20 Julie op die sportgronde van die Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Dit was natuurlik ‘n skouspel van uit die boonste rakke. In die 0/14 A finaal was die vuurwater spannetjie van die HTS...