Posts Tagged ‘Hoer Landbouskool Marlow’

  • Hoër Landbouskool Marlow Klop HTS Daniel Pienaar

    Aug 6, 13 • 7692 Views • School, School Rugby ResultsComments Off on Hoër Landbouskool Marlow Klop HTS Daniel Pienaar

    MARLOW KLOP DP OORTUIGEND Hoër Landbouskool Marlow het Saterdag, 3 Augustus, met elf spanne rugby gespeel teen HTS Daniel Pienaar. Die wedstryde het in Uitenhage plaasgevind met beide skole se spanne wat goeie hardloop rugby gespeel het. In die hoofwedstryd...

    2 votes, average: 3.50 out of 52 votes, average: 3.50 out of 52 votes, average: 3.50 out of 52 votes, average: 3.50 out of 52 votes, average: 3.50 out of 5
  • Marlow Klop St Andrews College Oortuigend

    Jul 23, 13 • 7324 Views • School, School Rugby ResultsComments Off on Marlow Klop St Andrews College Oortuigend

    MARLOW KLOP ST ANDREWS OORTUIGEND OP RUGBYVELD Marlow het Saterdag, 20 Julie, teen St Andrews Kollege van Grahamstad rugby gespeel op Marlow. Hierdie was dan ook die grootste rugbybepaling vanjaar in die OP Platteland area aangesien beide skole vanjaar goeie...

    1 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 5
  • Marlow vs Framesby Match Report 1 June 2013

    Jun 4, 13 • 7196 Views • School, School Rugby ResultsComments Off on Marlow vs Framesby Match Report 1 June 2013

    MARLOW KLOP FRAMESBY IN SPOG SKOLEWEDSTRYD Hoër Landbouskool Marlow het Saterdag, 1 Junie, met elf spanne rugby gespeel teen Hoërskool Framesby. Die wedstryde het in Port Elizabeth plaasgevind. Marlow se spanne het goeie konstruktiewe rugby gespeel en wen...

    1 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 51 vote, average: 5.00 out of 5
  • Marlow results at KES Easter Festival 2013

    Apr 5, 13 • 5167 Views • School, School Rugby ResultsComments Off on Marlow results at KES Easter Festival 2013

    Marlow se eerste rugbyspan het aan die onlangse King Edward VII rugby paasfgees toernooi deelgeneem. Die span het gespeel teen Centurion, KES & Menlopark. Dit was drie klipharde wedstryde waar Marlow slegs een wedstryd verloor het.   Die tellings was...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5