Hoërskool Despatch skud sy vere reg vir die jaarlikse sportfees wat vanjaar op 27 en 28 Maart plaasvind by die Sentrale Sportterrein op Despatch. Die Nelson Mandela Metropool en Superspar Despatch is weereens die hoofborge. Skole van die Wes-Kaap en...