Die Regent Boland Kavaliers moes noodgedwonge verander aan sy span vir eerskomende Saterdag se Absa Curriebeker weg-wedstryd teen die Griffons in Welkom, nĂ¡ afloop van verlede Vrydag se nederlaag teen die Pumas op die Boland Stadion. In die voorry vervang...