Kempies rugby is besig om vriend en vyand te verras met die tipe rugby wat vanjaar gespeel word. Die eerste rugbyspan speel eerskomende Saterdag (11 Mei) teen Hoërskool Centurion vir die derde plek in die NuPower / Tuks Reeks, terwyl die O/16A-span teen...