Tony Jantjies Blue Bulls u21

Tony Jantjies back for Blue Bulls U21’s

Sep 11 • General News • 3163 Views • Comments Off on Tony Jantjies back for Blue Bulls U21’s

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading...

Regular pivot Tony Jantjies is back for the Vodacom Blue Bulls Under-21 team ahead of their vital Absa Under-21 Provincial Championship clash against DHL WP at Loftus Versfeld on Saturday.

The Cape side tops the log at the moment, but a Blue Bulls win could close the gap on their rivals.
Jantjies, who did some Absa Currie Cup duty as well, returns from injury and will slot back into the jersey he last played in on the 3rdof August.

Coach Nollis Marais also has fullback Jacques Rossouw back to full fitness and has moved William Small-Smith into a starting berth. The outside centre proved his fitness off the bench in the last match against the Leopards.

The team is: Jacques Rossouw, Jade Stighling, William Small-Smith, Christopher Bosch, Damian van Wyk, Tony Jantjies, Rudi van Rooyen, Ruan Steenkamp (c), Clyde Davids, Shaun Adendorff, Dennis Visser, Jannes Kirsten, Hencus van Wyk, Jaco Visagie, Du Toit Genis. Replacements: Jan Enslin, Justin Forwood, Irne Herbst, Roelof Smit, Carlo Engelbrecht, Dries Swanepoel, Kobus Marais.

Jantjies terug vir Onder-21’s

Hul gereelde losskakel, Tony Jantjies, is terug in die nommertientrui van die Vodacom Blou Bulle se Onder-21-span wat Saterdag in Pretoria teen sy eweknie van DHL WP speel.

Jantjies het op 3 Augustus laas vir die span uitgedraf en sederdien eers Curiebekerdiens gedoen en daarna van ‘n heupbesering herstel. Hy is nou reg vir die belangrike wedstryd. Die besoekers is die voorlopers in Absa se Onder-21 Provinsiale Kampioenskap en die Blou Bulle kan met ‘n sege die verskil in ligapunte tussen hulle en die WP verklein.

Afrigter Nollis Marais kon weer vir Jacques Rossouw inspan na die heelagter fiks verklaar is. Hy het ook William Small-Smith, wat sy fiksheid van die bank af teen die Luiperds bewys het, in die beginspan ingesluit.

Die span is: Jacques Rossouw, Jade Stighling, William Small-Smith, Christopher Bosch, Damian van Wyk, Tony Jantjies, Rudi van Rooyen, Ruan Steenkamp (k), Clyde Davids, Shaun Adendorff, Dennis Visser, Jannes Kirsten, Hencus van Wyk, Jaco Visagie, Du Toit Genis. Plaasvervangers: Jan Enslin, Justin Forwood, Irne Herbst, Roelof Smit, Carlo Engelbrecht, Dries Swanepoel, Kobus Marais.

Related Posts

« »