Toyota Cheetahs show they have a lot to offer SA Rugby / Toyota Cheetahs is ‘n belangrike rolspeler in Suid-Afrikaanse Rugby

Oct 5 • General News, National, South Africa, South Africa • 899 Views • No Comments on Toyota Cheetahs show they have a lot to offer SA Rugby / Toyota Cheetahs is ‘n belangrike rolspeler in Suid-Afrikaanse Rugby

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

The Toyota Cheetahs’ under 21 team achieved a glorious victory over their Lions counterparts at Ellispark in Johannesburg this afternoon. The Cheetahs’ youngers won an exciting contest by beating the Lions 31-30: that after a long trip by bus from Bloemfontein to Johannesburg.

It should be pointed out that the Toyota Free State team played without five of their players who, with their head coach, were had to go in isolation before the game because of a virus infection.

The victory shows that the Cheetahs are an important role player in South African rugby and cannot be underestimated on any level.

Toyota Cheetahs is ‘n belangrike rolspeler in Suid-Afrikaanse Rugby

Die Toyota Cheetahs se jongelinge, die Toyota Vrystaat se o.21’s, het vandag ‘n roemryke en vreugdevolle oorwinning oor die jong Leeus op Ellispark in Johannesburg behaal. Die Vrystaat-span het die Leeus met 31-30 geklop ná ‘n lang busrit van Bloemfontein na Johannesburg.

Dit moet in gedagte gehou word dat die Toyota Vrystaatspan gedurende die week voor die wedstryd vyf spelers en die hoofafrigter weens Covid-19 virus verloor het, wat in inperking moes gaan.

Hierdie roemryke oorwinning wys daarop dat die Vrystaat inderdaad ‘n groot rolspeler in Suid-Afrikaanse rugby is en nie lig opgeneem behoort te word op alle vlakke van rugby nie.

Die Toyota Cheetahs is verheug oor hierdie puik oorwinning onder moeilike omstandighede.

Related Posts