Toyota Free State Cheetahs vs Griquas

Aug 26 • General News • 3043 Views • Comments Off on Toyota Free State Cheetahs vs Griquas

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Toyota Free State Cheetahs will be taking on the Griquas on Saturday, 31 August at 15:00 in the Free State Stadium in Bloemfontein.  Gates open at 13:00 and Adam Tas will be performing live on the Castle Deck after the match.

 

Free State Stadium also offers supporters the choice of alcohol free areas on the main stand and middle sections of the open stand on the upper and lower levels.  Supporters are encouraged to drink responsibly.  Parents can leave their kids at the Toyota Kiddie’s area in the stadium.

 

The ticket office and ticket collection point has moved to gate 5 on the northern side of the stadium in Kingsway.  Tickets for the main stand are R60, R40 for adults on the open stand and R10 for students and kids.  Buy you ticket before match day and get 10% discount.  Tickets are available from the ticket office in Free State Stadium. Tickets are now also available online.

 

Toyota Vrystaat Cheetahs vs Griekwas

 

Die Toyota Vrystaat Cheetahs sê op Saterdag, 31 Augustus die Griekwas die stryd aan in ‘n Absa Curriebeker tuiswedstryd.  Die wedstryd skop om 15:00 af.  Hekke open om 13:00 en  Adam Tas tree na die wedstryd by die Castle Deck op.

 

Rugbykaartjies vir die wedstryd is te koop by die kaartjiekantoor by Hek 5 in Vrystaat Stadion.  Vir die gerief van die ondersteuner het die kaartjiekantoor van Hek 8 in Att Horak laan na Hek 5 in Kingsway, oorkant die Loch Logan Waterfront geskuif. Die afhaalpunt vir vooraf bespreekte kaartjies het ook na Hek 5 geskuif en daar is genoeg parkering op die sypaadjie.  Kaartjies sal steeds op ‘n wedstryddag by Hek 8 te koop wees.  Koop jou kaartjie voor wedstryddag by die kaartjiekantoor en kry 10% afslag. Kaartjies is ook nou aanlyn beskikbaar.

 

Kaartjiepryse vir die Absa Curriebeker in die Vrystaat Stadion

Hoofpaviljoen – R60 vir volwassenes en kinders

Ooppaviljoen – R40 vir volwassene en R10 vir kinders en studente (met die toon van ‘n studentekaart).

 

Kaartjiekantoor tye:  Maandag tot Vrydag – 08:30 tot 12:45 en 14:00 tot 16:30.

 

Vir die gerief van die toeskouers is daar verskeie drankvrye areas in die Vrystaat Stadion, nl. op die hoofpaviljoen en die middelste blokke op die boonste en onderste vlakke van die ooppaviljoen.  Ondersteuner word gevra om drankgebruik op ‘n verantwoordelike wyse te handhaaf.

 

Ouers kan ook hul kinders onder toesig in die Toyota kinder area laat speel en ‘n vleisie kom braai by die Weber braai area in die Vrystaat Stadion.  Bring jou gesin en kom kuier lekker saam.

 

Related Posts

« »