Wen met Rugby15 en @PenguinBooksSa

May 13 • General News, South Africa, Springbok News, Super Rugby • 2472 Views • Comments Off on Wen met Rugby15 en @PenguinBooksSa

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...
Hier by Rugby15 gaan dit om rugby. Ons bring vir jou die varsste rugbynuus, tellings en fotos van oraloor. Ons praat met almal op-en van die veld af en gee menings, ontledings en inligting wat jy nêrens anders sal kry nie.
Rugby15 wil graag dankie sê vir jou getroue bystand as leser en ons gee graag lekker leesstof weg.
Rugby15 en @PenguinBooksSa gee 5 kopieë van die een van die mees belangrikste rugbyboeke weg.
Al wat jy moet doen is om die volgende vraag korrek te beantwoord:
Wat is die naam van Wynie Strydom se nuwe boek?
Jy sal die antwoord hier kry:
Stuur die antwoord, jou naam en van, kontaknommer en posadres na rugbyviews@gmail.com om ons te bereik voor of op 20 Mei 2015 om 17h00.
Die voorwaardes vir die kompetisie is as volg:
  1. Alle inskrywings met die regte antwoord word in ‘n hoed gegooi en 5 wenners word getrek.
  2. Elke wenner wen ‘n kopie van Wynie Strydom se nuwe boek
  3. Die prys is nie oordraagbaar nie en kan nie omgeruil word vir kontant nie.
  4. Die beslissing van Rugby15 se beoordelaars is finaal en geen korrespondensie sal hieroor gevoer word nie.
  5. Die wenners stem daartoe in dat hul fotos deur die borge en Rugby15 gebruik mag word.
  6. Die wenners sal deur die beoordelaars gekontak word.

Besoek Penguin op Twitter : @PenguinBooksSA
of Facebook: https://www.facebook.com/PenguinRandomHouseSA

Related Posts

« »