Eddie Fredericks in Vodacombeker teen SWD Arende In reaksie op navrae oor die insluiting van Eddie Fredericks in die Vodacombeker-span het Vrystaat Rugby die volgende verklaring uitgereik. Eddie Frederick is in die Vodacombeker span ingesluit aangesien daar...