HTS WItbank se Blou Masjien Rol HTS Witbank klop Hoërskool Middelburg 24-8 in the PUK Prestige League Finaal, dit was die trots se blou span wat op die veld was en Middelburg het maar gesukkel om by te bly. Dit was n moelike wedstyde van die begin af maar...