- 
	
	         
           
        Apr 29, 13 •
		10360 Views •
		School, School Rugby Results •
        nelio@15.co.za •
        Comments Off on HTS WItbank se Blou Masjien Rol & Wen PUK Prestige League Finaal
     
		HTS WItbank se Blou Masjien Rol HTS Witbank klop Hoërskool Middelburg 24-8 in the PUK Prestige League Finaal, dit was die trots se blou span wat op die veld was en Middelburg het maar gesukkel om by te bly. Dit was n moelike wedstyde van die begin af maar...