SUPERRUGBY VOORSKOU: JAGUARES V. LIONS Dis maar die derde rondte van vanjaar se SuperRugby-kompetisie, en daar is reeds ʼn span of twee wat hul stem dikmaak. Die Chiefs het vanoggend (Vrydag) gewys dat hulle ʼn span bly om mee rekening te hou en het...
Kom ons wees nou maar eerlik, die einde van die jaar Toetse is veral vanjaar nie dit waarna ons uitsien nie en dis so asof ʼn mens heimlik hoop op die feit dat die rugbyseisoen genadig moet afsluit. Maar Saterdag wag daar ʼn verassing op een van die twee...