Die Toyota Cheetahs sê Saterdag, 7 Julie die Blues aan in ‘n Vodacom Super Rugby kragmeting in die Vrystaat Stadion in Bloemfontein. Die wedstryd skop om 14:50 af en word voorafgegaan deur ‘n wedstryd tussen die Vrystaat Plattelandspan en SA Lugmag wat...