Herne ook by ‘n mylpaal

Jul 13 • General News, SuperSport Challenge • 1805 Views • Comments Off on Herne ook by ‘n mylpaal

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Die Pumahaker Frankie Herne bereik Sondag met die SuperSport-eindstryd in Oudtshoorn teen die Griekwas ‘n besondere mylpaal wanneer hy sy 100-tal vir Mpulangers behaal.

Herne, die Pumas se Speler van die Jaar in 2016, begin wel van die bank af maar is ‘n intergrale deel van die Pumagroep.

Die Pumas het drie verandringe aan hul span vir die eindstryd aangebring met veranderinge aan die nommer 1 en 15-truie en die insluiting van die Springbok Hilton Lobberts op die bank.

De-Jay Terblanche begin in die eindstryd in sy 185e wedstryd in die Grys en Pienk en Devon Williams is terug in die laaste vesting.

Stefan Willemse se skuif flank toe was ‘n reuse sukses teen die Sharks en hy behou se plek aan die kant van die skrum.

 

Pumas teen Griekwas:

Devon Williams; Morné Joubert, Hennie Skorbinski ©, Henko Marais, Ruwellyn Isbell; Christopher Smith, Stefan Ungerer; Willie Engelbrecht, Stefan Willemse, Jeandré Rudolph, Cameron Lindsay, Le Roux Roets, Marné Coetzee, Marko Janse van Rensburg, De-Jay Terblanche. Reserwes: Frankie Herne, Simon Westraadt, Hugo Kloppers, Hilton Lobberts, Reynier van Rooyen, Justin van Staden, Trompie Pretorius.

Related Posts

« »