Blue Bulls Company expect sold-out Super Rugby Semi-Final

Jul 16 • General News, National, Super Rugby, Super Rugby News • 3483 Views • Comments Off on Blue Bulls Company expect sold-out Super Rugby Semi-Final

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Finishing top of the South African conference, the Vodacom Bulls are ready for their home semi-final at Loftus Versfeld on Saturday 27 July at 17h05. Tickets are set to go on sale this Wednesday (17 July) and are expected to sell like hotcakes,

 

“These tickets are going to sell fast, so we encourage our fans to please purchase early in order to avoid disappointment. We’ll need all the support we can get come 27 July and have no doubt that our Loftus faithful will arrive in numbers” comments BBC CEO Barend van Graan.

 

Tickets can be purchased, starting from as little as R150, with parking available at R120. Even though the Loftus Versfeld ticket office will be fully functional for ticket purchases, you are encouraged to enjoy the convenience of purchasing your tickets online at www.bulls.ticketpros .co.za whereby you can print your tickets at home.

 

DIE BLOU BULLE MAATSKAPPY VERWAG VOL STADION VIR SEMI

 

Met die Vodacom Bulls aan die bo-punt van die Suid Afrikaanse Konferensie, is hulle reg vir die tuis semi-finaal wat plaasvind op Loftus Versfeld 27 Julie om 17:05. Kaartjies word vanaf Woensdag 17 Julie verkoop en beloof om soos soetkoek te verkoop.

 

BBM HUB Barend van Graan sê: “Hierdie Kaartjies sal vinnig verkoop en ons moedig ons ondersteuners aan om so gou as moontlik hulle Kaartjies te koop om enige teleurstelling te voorkom. Ons het al die ondersteuning nodig wat ons kan kry vir 27 Julie en glo dat ons ondersteuners in groot getalle hier sal opdaag”.

 

Kaartjie pryse begin by R150 en parkering teen R120 en kan gekoop word by die Loftus Versfeld kaartjiekantoor of met die gerieflike aanlyn metode by www.bulls.ticketpros .co.za waar u die Kaartjies by die huis kan druk.

Related Posts

« »