-
Jan 21, 19 •
1710 Views •
General News, National, Pale Toe, Rugby World Cup, Rugby World Cup News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on WARREN WHITELEY: EK IS ALTYD GEMOTIVEER
-Simon Riekert: Emirates Airline Park Dit bly ʼn feit soos ‘n koei, in veral Suid-Afrikaanse rugby: jy gaan spelers, goeie rugbyspelers verloor. Daarom hou jy so lank as...
-
Nov 29, 18 •
2290 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super Rugby •
Simon Riekert •
Comments Off on GELD WAT STOM IS MAAK REG WAT KROM IS
Simon Riekert- Loftus Versveld As daar een feit is wat soos ʼn paal bo water staan, is dit dat Suid Afrikaanse rugby deur moeilike finansiële tye gaan. ʼn Berig wat die...
-
Nov 14, 18 •
6649 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, Six Nations, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on “FLOWER OF SCOTLAND” WAG OP DIE SPRINGBOKKE
Simon Riekert: Pretoria Verby is die dae toe Skotse rugby so grof en onverfynd soos die landskap anderkant Edinburgh is. Verby is die dae toe reuse Skotse voorspelers al wat ʼn geleentheid aangegryp het om ʼn naelskraapse oorwinning voorlangs uit te maal....
-
Nov 2, 18 •
3711 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok Hall of Fame, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKKE TEEN ENGELAND: DIE KENNERS PRAAT
Simon Riekert- Centurion Daar is altyd vir ʼn joernalis ʼn beter opsie om oor rugby te praat, veral as jy Springbokrugby praat: kry die kenners bymekaar. Die Springbokke is in Europa en spring...
-
Oct 22, 18 •
6291 Views •
Club Rugby, General News, Pale Toe, South Africa, Uncategorized, Varsity & Club •
Simon Riekert •
Comments Off on VULKAAN TREF KLUBRUGBY IN DIE NOORDE
-Simon Riekert: Loftus Versveld Wat maak ʼn unie as hulle ʼn suksesvolle interprovinsiale Super Klubliga aanbied? Wat maak jy as die belangstelling alle verwagtings oortref? Wat maak...
-
Oct 17, 18 •
3243 Views •
Currie Cup, Currie Cup Results, General News, Pale Toe, South Africa, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on TREVOR NYAKANE- “AS JY NIE OPDAAG NIE, KRY JY PAK SLAE”
“Ons het net nooit opgedaag nie, ons was nie in die wedstryd nie en dit het ons gekos.” Sy kop hang as hy dit sê en hy meet sy woorde mooi af. Geen glimlag nie, geen trek in sy oë nie. Dit...
-
Oct 9, 18 •
3112 Views •
Analysis, International, National, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, Rugby World Cup, Rugby World Cup News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on “DIE SPRINGBOKKE IS CHOKERS”-CHRIS RATTUE
“Chokers!”. So staan die nasionale krieketspan ongelukkig by sommige ondersteuners bekend, en sommige sal sê met reg so. Daar was die afgelope paar jaar genoeg voorbeelde van die span se onvermoë om die knoop op die groot verhoog deur te haak. Nou...
-
Oct 4, 18 •
2734 Views •
General News, International, National, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SÓ WEN JY DIE ALL BLACKS
Simon Riekert-Pretoria “So wen jy die All Blacks,” sê Jake White, voormalige Springbokafrigter. En hy kan praat uit ondervinding; die nasionale span het die Wêreldbeker in 2007 onder sy...
-
Sep 30, 18 •
2706 Views •
General News, National, South Africa, Womens Rugby •
Shaun Liddle •
Comments Off on WP defend Women’s Interprovincial title
Western Province produced the desired big match temperament to defend their Women’s Interprovincial title in a gripping final against Border in East London on Saturday for an 18-12 victory. While the win for the Capetonians marked their second successive...
-
Sep 28, 18 •
2424 Views •
Australia, General News, National, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on PORT ELIZABETH SAL GOED WEES VIR DIE SPRINGBOKKE
Simon Riekert- Johannesburg Sport in Port Elizabeth, word hoog aangeslaan, waardeer en ondersteun. Neem nou maar die Ironman 70.3 en die kriekettoetse op St. George’s Park om van ʼn paar gewilde...
-
Sep 14, 18 •
2820 Views •
General News, International, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKKE: DIS WEER SEPTEMBER MAAND
-Simon Riekert: Johannesburg Dis weer September en die enigste rede waarom ek dit noem, is omdat die Springbokke in September 2017 in North Harbour, Nieu Seeland teen die All Blacks...
-
Aug 9, 18 •
2635 Views •
General News, Sevens Rugby, Sevens World Series, South Africa, World Rugby •
Shaun Liddle •
Comments Off on Murray to carry SA flag in HSBC World Rugby Sevens Series
South Africa’s Ashleigh Murray, one of the country’s leading women’s referees, has been named amongst the 25 match officials from 15 unions for the 2019 HSBC World Rugby Sevens Series. World Rugby named the appointments for the forthcoming season on...
-
Jul 13, 18 •
1944 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on LIONS EN SHARKS: ALS OM VOOR TE SPEEL HIERDIE SATERDAG
Simon Riekert-Johannesburg Saterdag is krities belangrik vir twee Superrugby spanne uit ons eie geledere, die Lions en Sharks. Die Bulls het die Lions verlede Saterdag ‘n...
-
Jun 29, 18 •
1854 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY HERVAT: WIE IS IN DIE PYLVAK?
Simon Riekert- Centurion Die terugkeer hierdie naweek na Superrugby 2018, voel amper soos ʼn antiklimaks na die Springbokke se verfrissende reeks-sege oor die Engelse. En, verskoon...
-
Jun 15, 18 •
3249 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on BEAST: 100 NIE UIT NIE, RASSIE KIES KONSERWATIEF
Simon Riekert- Johannesburg Rassie Erasmus, Springbokafrigter het toe nie soos bespiegel is, grootskaalse veranderings aan die Springbokspan gemaak wat eerskomende Saterdag in...
-
Jun 8, 18 •
2900 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on RASSIE WAAG MET DRIE NUWELINGE IN DIE BOKSPAN
Simon Riekert- Johannesburg Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke het drie nuwelinge in Saterdag se eerste Toets teen Engeland ingespan. Hulle is ‘Sbu Nkosi van die Sharks op vleuel, Aphiwe...
-
May 28, 18 •
8279 Views •
General News, International, National, Other Tournaments, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on RASSIE EKSPERIMENTEER MET NUWELINGE, KAPTEINS
Simon Riekert-Johannesburg Rassie Erasmus, Springbokafrigter het Maandag by ʼn mediageleentheid sy groep spelers aangekondig wie eerskomende Saterdag teen Wallis in Washington DC, VSA uitdraf. Daar is 12 nuwelinge in die span: Jason Jenkins, Thomas du Toit,...
-
May 26, 18 •
7146 Views •
General News, National, Other Tournaments, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, Super Rugby, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKNUUS: RASSIE KIES OUTOPPIES EN NUWELINGE
Simon Riekert-Johannesburg Rassie Erasmus, die SA Rugby se Direkteur van Rugby, het 17 nuwelinge ingesluit in die groep van 43 vir volgende maand se Toetse teen Wallis in die VSA en en die Castle Lager Inkomende Reeks, tuis teen Engeland. Die Bokgroep bevat...
-
May 2, 18 •
2674 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on BULLS V STORMERS: TREVOR NYAKANE WIL WEER DANS
Simon Riekert-Kaapstad Trevor Nyakane wil weer sy danspassies uitvoer en as dit van hom afhang, doen hy Saterdag weer ʼn paar daarvan in die kleedkamer op Nuweland. Groot, breë glimlag en al. Die Bulls se vaskopstut wat vanjaar van krag tot krag gaan in die...
-
Mar 22, 18 •
1913 Views •
General News, National, New Zealand, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on ADRIAAN STRAUSS: 148-NIE UIT NIE
-Hamilton Nieu Seeland Hy ewenaar Vrydag teen die Crusaders in Hamilton die rekord van Victor Matfield vir die meeste Vodacom Super Rugby wedstryde, 148, en hy meen dat sy lus vir rugby speel nog ver van oor af is. Hy is beskeie oor die eer en wil nie eintlik...
-
Mar 8, 18 •
1984 Views •
Australia, General News, National, New Zealand, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on JOHN MITCHELL VRA VIR RESULTATE
-Loftus Versveld “Ons benader die wedstryd met ʼn agtergrond van goeie beplanning. Die afrigtingspan kan net soveel doen, en dit is nou tyd vir die spelers om planne uit te voer en resultate te lewer.” Dit was die boodskap, tydens ʼn Skype-onderhoud van...
-
Feb 2, 18 •
3906 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on BOKBREIER KRY DIE TREKPAS
SA Rugby het in ‘n buitengewone aankondiging vanoggend bekendgemaak dat hulle ‘n ooreenkoms met Allister Coetzee, die beleërde Bokbreier aangegaan het waarvolgens hy met onmiddellike effek van die pos onthef is. Volgens Saru se media vrystelling...
-
Nov 23, 17 •
3689 Views •
General News, International, National, New Zealand, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKRUGBY SE KRUISPAD 2.0
Simon Riekert-Pretoria Allister Coetzee gaan (weer) afgedank word, tesame met sy hulpafrigters en die hele boksemdais (sôrrie vir die toevallige verwysing na “bok”) by die rugbypaleis van die nasionale span in Kaapstad. Dis altans só as jy die interwebs...
-
Oct 27, 17 •
4691 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa •
Simon Riekert •
Comments Off on VERWAG KONSERWATIEWE EINDSTRYD RUGBY
Durban – Simon Riekert “Vergeet bal-in-die-hand taktiek soos ‘n Nieu Seelandse span,” sê die hardgebakte afrigter van die Sharks, Robert du Preez. “Ons sal die nodige geduld aan die dag lê met aanval en verdediging, maar ons sal nie ons...
-
Oct 18, 17 •
4767 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa •
Simon Riekert •
Comments Off on DIS DAWID TEEN GOLIAT IN DURBAN
Simon Riekert- Loftus Versveld Dawid pak Saterdag vir Goliat in Durban om die eer van ʼn plek in die 2017-Curriebeker eindwedstryd. Dis ʼn Dawid wat eens op ʼn tyd ook ʼn Goliat was en geleidelik sy aptyt vir oorlogmaak verloor het deur die jare, hoofsaaklik...