Cheetahs team to take on Griquas at home

Aug 28 • General News • 2416 Views • Comments Off on Cheetahs team to take on Griquas at home

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading...

Toyota Free State Cheetahs will be taking on the GWK Griquas on Saturday, 31 August at 15:00 in the Free State Stadium in Bloemfontein. In a curtain raiser at 12:30 the Free State Woman’s team will take on the Golden Lions Woman’s team. Gates open at 12:00 and Adam Tas and Henning Joubert will provide entertainment on the Castle Deck after the match.

Free State Stadium also offers supporters the choice of alcohol free areas on the main stand and middle sections of the open stand on the upper and lower levels. Supporters are encouraged to drink responsibly. Parents can leave their kids at the Toyota Kiddie’s area in the stadium.

The ticket office and ticket collection point has moved to gate 5 on the northern side of the stadium in Kingsway. Tickets for the main stand are R60, R40 for adults on the open stand and R10 for students and kids. Buy you ticket before match day and get 10% discount. Tickets are available from the ticket office in Free State Stadium. Tickets are now also available online.

TOYOTA FREE STATE CHEETAHS vs GWK GRIQUAS

ABSA CURRIE CUP

FREE STATE STADIUM, BLOEMFONTEIN

KICK-OFF:  15:00

15 Full back Daniller Hennie
14 Right wing Smit Riaan
13 Right centre Sadie Johann
12 Left centre Ebersohn Robert ( vc )
11 Left wing Rhule Raymond
10 Fly half Watts Elgar
9 Scrum half Pretorius Sarel
8 Number eight Van der Walt Philip
7 Right flanker Labuschagne Pieter
6 Left flanker Prinsloo Boom ( c )
5 Right lock De Jager Lodewyk
4 Left lock Mohoje Teboho
3 Tight head prop De Klerk Rossouw
2 Hooker Liebenberg Hercu
1 Loose head prop Nyakane Trevor

 

16 Hooker Reynecke Ethienne
17 Prop Du Preez Wian
18 Utility Forward Vermeulen Waltie
19 Utility Forward Raubenheimer Davon
20 Scrum half Luiters Kevin
21 Utility back Du Plessis Willie
22 Utility back Lindeque Piet

 

Toyota Vrystaat Cheetahs vs GWK Griekwas

Die Toyota Vrystaat Cheetahs sê op Saterdag, 31 Augustus die GWK Griekwas die stryd aan in ‘n Absa Curriebeker tuiswedstryd. Die wedstryd skop om 15:00 af en word voorafgegaan deur ‘n voorwedstryd tussen die Vrystaat Vroue en die Goue Leeus Vroue om 12:30. Hekke open om 12:00 en Adam Tas en Henning Joubert tree na die wedstryd by die Castle Deck op.

Rugbykaartjies vir die wedstryd is te koop by die kaartjiekantoor by Hek 5 in Vrystaat Stadion. Vir die gerief van die ondersteuner het die kaartjiekantoor van Hek 8 in Att Horak laan na Hek 5 in Kingsway, oorkant die Loch Logan Waterfront geskuif. Die afhaalpunt vir vooraf bespreekte kaartjies het ook na Hek 5 geskuif en daar is genoeg parkering op die sypaadjie. Kaartjies sal steeds op ‘n wedstryddag by Hek 8 te koop wees. Koop jou kaartjie voor wedstryddag by die kaartjiekantoor en kry 10% afslag. Kaartjies is ook nou aanlyn beskikbaar.

Kaartjiepryse vir die Absa Curriebeker in die Vrystaat Stadion
Hoofpaviljoen – R60 vir volwassenes en kinders
Ooppaviljoen – R40 vir volwassene en R10 vir kinders en studente (met die toon van ‘n studentekaart).

Kaartjiekantoor ure: Maandag tot Vrydag – 08:30 tot 12:45 en 14:00 tot 16:30.

Vir die gerief van die toeskouers is daar verskeie drankvrye areas in die Vrystaat Stadion, nl. op die hoofpaviljoen en die middelste blokke op die boonste en onderste vlakke van die ooppaviljoen. Ondersteuner word gevra om drankgebruik op ‘n verantwoordelike wyse te handhaaf.

Ouers kan ook hul kinders onder toesig in die Toyota kinder area laat speel en ‘n vleisie kom braai by die Weber braai area in die Vrystaat Stadion. Bring jou gesin en kom kuier lekker saam.

 

Related Posts

« »