Finale Boland Skole proewe teen WP

May 17 • General News • 8562 Views • Comments Off on Finale Boland Skole proewe teen WP

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Die Boland Hoërskole Rugby Unie bied op Woensdag 22 Mei 2013 finale proewe aan vir die kies van die Boland Skole-spanne teen WP te CPUT se velde in Wellington.

Die program is soos volg:

 

A-VELD (o.18’s)

14:30-15:35 – Boland C vs WP C

15:40-16:45 – Boland B vs WP B

16:50-18:00 – Boland A vs WP A

 

B-VELD (o.16’s)

14:30-15:35 – Boland vs WP (o.16 Dogters)

15:40-16:45 – Boland B vs WP B (seuns)

16:50-18:00 – Boland A vs WP A (seuns)

 

Toegangsgelde beloop:

R5.00 vir kinders in skooldrag (spelers uitgesluit)

R10.00 vir alle ander persone (Keurders, afrigters en spanbestuurders uitgesluit)

 

Vind aangeheg Boland se spanne vir bogenoemde wedstryde.

Related Posts

« »