Free State Rugby Presidency and Directors concluded

Nov 4 • General News, Super Rugby • 3393 Views • Comments Off on Free State Rugby Presidency and Directors concluded

Photo: Etienne Burger

The nominations for the Presidency of the Free State Rugby Union as well as for the Directors of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd. concluded on Tuesday, 4 November at 12:00.
No new nominations were received. Mr. Lindsay Mould was therefore reappointed as President for a term of another three years.
The two Directors, Mr. Ryno Opperman and Mr. Ernest Beck were also re-elected for a further term of two years, as Directors of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd.
Mr. Ryno Opperman is also the Chairman of the Board of Directors of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd.
This is an indication of consistency, continuity and stability in the ranks of Free State Rugby.

Die nominasie vir die Presidentskap van die Vrystaatse Rugby Unie asook vir die Direkteure van die Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk. het op Dinsdag, 4 November om 12:00 gesluit.
Daar was geen nuwe nominasies nie en die President Mnr. Lindsay Mould is derhalwe vir ‘n verdere termyn van drie jaar as President van die Vrystaatse Rugby Unie herkies.
Daar was ook geen verdere nominasie vir Direkteure van die Vrystaat Cheetahs (Edms.)Bpk. nie en Mnre. Ryno Opperman en Ernest Beck is vir ‘n verdere termyn van twee jaar herkies.
Mnr. Opperman is ook die Voorsitter van die Direksie van die Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk.
Dit dui op stabiliteit en kontinuïteit in die geledere van Vrystaat Rugby.

Related Posts

« »