HOëRSKOOL DESPATCH teen WOODRIDGE – RUGBY

Jun 23 • General News, School • 3639 Views • Comments Off on HOëRSKOOL DESPATCH teen WOODRIDGE – RUGBY

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Hoërskool Despatch en Woodridge het die afgelope naweek kragte gemeet op die rugbyveld. Despatch het al hul wedstryde gewen.

o/14A ​- 27-7
o/16A​- 10-8
2de​- 19-0
1ste​- 71-0

Armand Lombard het ook in sy 50ste wedstryd vir Hoërskool Despatch se Eerste Span gespeel.

Foto: Armand Lombard teken ‘n drie aan in sy 50ste wedstryd vir HS Despatch se Eerste Rugbyspan.

Related Posts

« »