HS Despatch maak skoonskip teen Andrew Rabie

May 12 • General News, School • 4082 Views • Comments Off on HS Despatch maak skoonskip teen Andrew Rabie

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 2.00 out of 5)
Loading...

Hoërskool Despatch het die afgelope naweek kragte teen Andrew Rabie op die sportveld gemeet. Hier volg die uitslae (Despatch se telling eerste):

RUGBY:
0/14A​- ​64 – 0
0/15A​-​33 – 0
2DE​- ​52 – 7
1STE​- ​42 – 0

FOTO: Skrum tussen Andrew Rabie en Despatch 1ste spanne

(Supplied)

Related Posts

« »