Injury updates from Vadocom Bulls

Apr 22 • General News, Super Rugby, Super Rugby News • 2237 Views • Comments Off on Injury updates from Vadocom Bulls

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Vodacom Bulls lock Paul Willemse will be out of action for three months following a knee injury sustained in Saturday’s win over the Southern Kings, but there is a green light to the fitness of Wynand Olivier and Dewald Potgieter.

A MRI scan on Monday revealed an MCL injury to the big lock, ruling him out of action for the next nine weeks. He will undergo an operation on Wednesday.

Olivier and Potgieter will be available for selection though after recovering from their respective knee injuries. Olivier got injured on tour and Potgieter was a late withdrawal from the side that travelled down to Port Elizabeth, but according to team doctor Org Strauss, will be considered for Saturday’s match against the Waratahs in Pretoria.

Francois Hougaard will also train on Wednesday and pending his fitness afterwards, could be considered for the weekend. He has an ankle injury.

Frik Kirsten (elbow), Deon Stegmann (ribs), Callie Visagie (ankle), Flip van der Merwe (chest muscle), Lionel Mapoe (foot) and Chiliboy Ralepelle (calves) all sat out of training on Monday, but will be considered for selection, Strauss confirmed.

Jean Cook (ankle) will also be back to fitness on Wednesday.

Hencus van Wyk (Shoulder, 1 week), Grant Hattingh (thumb fracture, 3 weeks), Zane Kirchner (finger operation, 3 weeks) and Francois Venter (groin, 7 weeks) are all out of action for now, but Marcel van der Merwe (knee rehab) will be back in training for the first time this year.

 

Beseringsverslag van Vodacom Bulls

Die Vodacom Bulls se Paul Willemse gaan drie maande buite aksie wees nada thy ‘n kniebesering in afgelope Saterdag se Vodacom Super Rugby-wedstryd teen die Southern Kings opgedoen het.

‘n Skandering Maandag het bevestig dat die slot vir nege weke nie sal kan speel nie, het spandokter Org Strauss bevestig. Willemse word Woensdag geopereer.

Daar was egter goeie  nuus vir Wynand Olivier en Dewald Potgieter, met albei wat die groenlig gekry het om weer te begin speel.

Olivier het op toer sy knie seergemaak en Potgieter (knie)was ‘n laat onttrekking uit die span wat Port Elizabeth toe is vir die Kings-kragmeting.

Beide kan oorweeg word vir die Vodacom Bulls se wedstryd teen die Waratahs Saterdag op Loftus Versfeld.

Francois Hougaard oefen ook Woensdag en as alles goed gaan, kan hy ook oorweeg word vir die kragmeting. Jean Cook (ook enkel) is in die dieselfde bootjie.

Frik Kirsten (elmboog), Deon Stegmann (ribbes), Callie Visagie (enkel), Flip van der Merwe (borsspier), Lionel Mapoe (voet) and Chiliboy Ralepelle (seer kuite) het almal Maandag se oefening misgeloop, maar sal oorweeg kan word vir die wedstryd teen die Aussies.

Hencus van Wyk (skouer, 1 week), Grant Hattingh (gebreekte duim, 3 weke), Zane Kirchner (vinger operasie, 3 weke) en Francois Venter (lies, 7 weke) is almal nou buite aksie, maar Marcel van der Merwe kan vir die eerste keer vanjaar begin oefen na sy kniebesering en operasie.

Related Posts

« »