KOOKWARM SEWES IN SUPERKOEL KAAPSTAD

Dec 15 • General News • 1471 Views • Comments Off on KOOKWARM SEWES IN SUPERKOEL KAAPSTAD

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Simon Riekert-Kaapstad

Die Blitsbokke is stewing op pad na die eindronde van hierdie been van die HSBC-Sewesreeks, nadat hulle Sondagoggend die gevaarlike Keniane met 17-5 geklop het. Die kwarteindrondes is vining besig om beslis te word en ons sal binnekort weet teen wie die Blitse speel in die halfeindstryd.

Die Vroue-Blitse het ook vir die eerste keer aan die reeks deelgeneem en hul goed van hul taak gekwyt.

Ons fotograaf Johann Meintjes is by die aksie.

Related Posts

« »