Murray Kinderhuis oefen saam met die Boland Kavaliers

Jul 21 • School • 6065 Views • Comments Off on Murray Kinderhuis oefen saam met die Boland Kavaliers

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Jong rugbyspelers van die Murray Kinderhuis op Wellington het Woensdag 20 Julie 2011 ‘n oefensessie saam met die Regent Boland Kavaliers deurgebring op die Boland-stadion.

Dié jongspan gaan almal skool in Wellington, onder andere by Wellington

Primer, Hugenote Laerskool, Pauw Gedenkskool, Blouvlei Primer en Dwergiebos.

Related Posts

« »