Rory Duncan promoted to Director of Rugby at the Cheetahs

Aug 28 • General News, Super Rugby • 2852 Views • Comments Off on Rory Duncan promoted to Director of Rugby at the Cheetahs

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Rory Duncan – Director of Rugby and Second in command

In a statement mr. Harold Verster, the Managing Director of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd announced that Mr. Rory Duncan was promoted to Director of Rugby of the Cheetahs Company.

It was also announced that Duncan was appointed in the position of second in command of the Company. The position was vacant for a long time. As Director of Rugby, Duncan will manage the biggest department in the company; which includes all administrative- and strategic aspects in rugby.

It includes all teams from u.19 to SuperRugby, the Academy, the medical-, training- and gymnasium facilities as well as recruitment and contracting of all players. Besides this, the department also handles all clothing, travel arrangements and public projects and plans of all teams.

“Over the last two years, Duncan have done a great job and is ideally suited for the new position. I’m looking forward to the road ahead together with Duncan in the years to follow,” said Verster.

Rory Duncan – Direkteur van Rugby en Tweede in beheer

In ‘n verklaring het mnr. Harold Verster, die Besturende Direkteur van die Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk. bekend gemaak dat Mnr. Rory Duncan tot Direkteur van Rugby van die Cheetahs Maatskappy bevorder is.

Dit is ook verder bekend gemaak dat Duncan in die posisie, wat vir ‘n geruime tyd vakant was, as ‘n tweede in beheer van die maatskappy aangestel is. As Direkteur van Rugby sal Duncan die grootste departement van die maatskappy bestuur; wat alle administratiewe aspekte en strategiese aspekte van rugby insluit.

Dit is onder meer al die spanne van o.19 tot SuperRugby, die Akademie, die mediese-, oefen- en gymnasium fasiliteite asook die werwing en kontraktering van alle spelers. Benewens dit hanteer die departement ook die klerasie, reis- en- verblyf reëlings en openbare projekte en planne van al die spanne.

“Duncan het die afgelope bykans twee jaar reeds reuse werk verrig en is uiters geskik vir die nuwe posisies wat hy gaan beklee en ek sien baie daarna uit om die verdere bestuurspad in die jare wat voorlê saam met Duncan te loop”, het Verster gesê.

Related Posts

« »