SARU o.18 Vroue Sewes Rugby toernooi beskryf as ‘n groot sukses

Jul 8 • General News • 6406 Views • Comments Off on SARU o.18 Vroue Sewes Rugby toernooi beskryf as ‘n groot sukses

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Photo by Spitskop Media/ Sieb Sieberhagen

Die naweek se SARU o.18 Vroue Sewes Rugby toernooi, aangebied deur die Boland Rugby Unie op die Boland Stadion te Wellington, was ‘n groot sukses met die spanne van Boland en die Westelike Provinsie wat sake in die finaal uitgespook het.

WP het uiteindelik met 25-5 gewen.

Photo by Spitskop Media/ Sieb Sieberhagen

 

Related Posts

« »