Snyman released to Racing Metro

Sep 9 • Europe, General News, National • 3453 Views • Comments Off on Snyman released to Racing Metro

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd would like to confirm that Vodacom Blue Bulls scrumhalf, Ruan Snyman, had been released to join French club Racing Metro with immediate effect.

 

A transfer fee has been paid and Snyman will be available to play for the club as soon as selected.

According to High Performance Manager at the BBC, Xander Janse van Rensburg, a decision was made to accommodate Snyman’s request for an immediate release.

 

“Ruan had a contract till October 2013 and he could join Racing only if he was available immediately. We decided not to stand in his way and accepted the request and transfer fee involved. There are no hard feelings involved here and we wish Ruan all the best in France. He has been an honest, hard-working professional who served the Vodacom Blue Bulls with honour and distinction.”

 

 

Snyman vrygestel om kontrak met Racing Metro op te neem

Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Bpk bevestig hiermee dat Vodacom Blou Bulle skrumskakel, Ruan Snyman, met onmiddelike effek vrygestel is om by die Franse klubspan Racing Metro aan te sluit.

 

‘n Oordragfooi is reeds betaal en Snyman kan dus vir Racing uitdraf sodra hy gekies word.

Volgens die BBM se Hoë Prestasiebestuurder, Xander Janse van Rensburg, is die besluit in die belang van die speler geneem.

 

“Ruan se kontrak met ons verval einde Oktober en die kontrak met Racing kon slegs plaasvind as hy onmiddelik by hulle inval. Ons het besluit om nie in sy pad te staan nie en het ‘n oordragfooi gevra wat aanvaar is.

“Die hele oordrag was in goeie gees en ons wil graag vir Ruan alles van die beste toewens met die skuif. Hy was ‘n eerlike, toegewyde speler vir ons en het die Vodacom Blou Bulle met onderskeiding gedien,” het Janse van Rensburg gesê.”

 

Related Posts

« »