Johannesburg- Simon Riekert #paletoe So stil-stil het herfs ingetrek in die suidelike halfrond en só die begin van koue aande op nog kouer rugbypawiljoene aangekondig. Jare gelede-dit voel soos die tyd toe dinosourusse nog rugby gespeel het- was rugby ʼn...
Simon Riekert #paletoe Die twee plaaslike, noordelike spanne wat die naweek twee suidelike spanne takel in die openingswedstryde van die 2017-Superrugby toernooi, is vandag aangekondig. Die Emirates Lions speel teen die Toyota Cheetahs in Bloemfontein, met...
Feb 6, 17 •
1158 Views •
General News •
Shaun Liddle •
Comments Off on JOOST SE EINDFLUITJIE BLAAS
Die Springboklegende Joost van der Westhuizen is Maandag na ʼn lang stryd met amiotrofiese laterale sklerose-ALS by sy huis oorlede in die ouderdom van 45 jaar. Hy is Saterdag in die waakeenheid van die Fourways Life-hospitaal in Johannesburg opgeneem, nadat...