Toyota Cheetahs Team announced for battle with Blues

Jul 3 • General News, Super Rugby, Super Rugby News • 2842 Views • Comments Off on Toyota Cheetahs Team announced for battle with Blues

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading...

Die Toyota Cheetahs sê Saterdag, 7 Julie die Blues aan in ‘n Vodacom Super Rugby kragmeting in die Vrystaat Stadion in Bloemfontein.  Die wedstryd skop om 14:50 af en word voorafgegaan deur ‘n wedstryd tussen die Vrystaat Plattelandspan en SA Lugmag wat om 12:30 afskop.  Hekke open om 12:00 en Anton Botha en Franzel tree na die wedstryd by die Castle Deck op.

 

Vir die gerief van die toeskouers is daar verskeie drankvrye areas in die Vrystaat Stadion, nl. op die hoofpaviljoen en die middelste blokke op die boonste en onderste vlakke van die ooppaviljoen.  Ondersteuner word gevra om drankgebruik op ‘n verantwoordelike wyse te handhaaf.  Ouers kan ook hul kinders onder toesig in die Toyota kinder area laat speel en ‘n vleisie kom braai by die Weber braai area in die Vrystaat Stadion.  Bring jou gesin en kom kuier lekker saam.

 

Rugbykaartjies vir die wedstryd is te koop by die kaartjiekantoor in Vrystaat Stadion.  Kaartjies vir die hoofpaviljoen kos R80, R60 vir volwassenes op die ooppaviljoen en R20 vir studente en kinders.  Koop jou kaartjie voor Vrydag en kry 10% afslag.

 

Toyota Cheetahs vs Blues

 

Toyota Cheetahs will be taking on the Blues on Saturday, 7 July at 14:50 in the Free State Stadium in Bloemfontein.  Gates open at 12:00 and at 12:30 the Free State Platteland team will take on the SA Air Force team.  Anton Botha and Franzel will provide entertainment on the Castle Deck after the match.

 

Free State Stadium also offers supporters the choice of alcohol free areas on the main stand and middle sections of the open stand on the upper and lower levels.  Supporters are encouraged to drink responsibly.  Parents can leave their kids at the Toyota Kiddie’s area in the stadium.

 

Tickets for the main stand are R80, R60 for adults on the open stand and R20 for students and kids.  Buy you ticket before match day and get 10% discount.  Tickets are available from the ticket office in Free State Stadium.

 

 

TOYOTA CHEETAHS vs BLUES

VODACOM SUPER RUGBY

FREE STATE STADIUM, BLOEMFONTEIN

KICK-OFF:  14:50

No. Position name
1 LOOSEHEAD PROP OOSTHUIZEN COENIE
2 HOOKER STRAUSS ADRIAAN ( c )
3 TIGHTHEAD PROP ADRIAANSE LOURENS
4 LEFT LOCK DE JAGER LODEWYK
5 RIGHT LOCK LANDMAN LIGTORING
6 LEFT FLANKER BRUSSOW HEINRICH
7 RIGHT FLANKER LABUSCHAGNE LAPPIES
8 NUMBER EIGHT VAN DER WALT PHILIP
9 SCRUMHALF VAN ZYL PIET
10 FLYHALF SMIT RIAAN
11 LEFT WING RHULE RAYMOND
12 INSIDE CENTRE EBERSOHN ROBERT (vc)
13 OUTSIDE CENTRE SADIE JOHANN
14 RIGHT WING LE ROUX WILLIE
15 FULLBACK DANILLER HENNIE
Replacements:  
16. RESERVE BARNES RYNO (FR)
17. RESERVE NYAKANE TREVOR (FR)
18. RESERVE VERMEULEN WALTIE
19. RESERVE PRINSLOO BOOM
20. RESERVE PRETORIUS SAREL
21. RESERVE WATTS ELGAR
22. RESERVE BENJAMIN RYNO

Related Posts

« »