TOYOTA VRYSTAAT CHEETAHS EN SUPERSPORT NOOI U UIT NA ‘N OPWINDINDE REGSTREEKSE T.V UITSENDING!

Jul 6 • National • 2131 Views • Comments Off on TOYOTA VRYSTAAT CHEETAHS EN SUPERSPORT NOOI U UIT NA ‘N OPWINDINDE REGSTREEKSE T.V UITSENDING!

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

TOYOTA VRYSTAAT CHEETAHS EN SUPERSPORT NOOI U UIT NA ‘N OPWINDINDE REGSTREEKSE T.V UITSENDING!

Die glans geleentheid vind plaas op 1 Augustus 2011 by Grey College.

Kostes beloop R5000.00 per tafel  (10 mense) elke tafel het ‘n keuse van ‘n oudspeler of huidige speler as gas.

Die pakket per tafel sluit die volgende in;

‘n Bottel Klipdrift en Scottish Leader.

Heerlike drie gang maaltyd.

Drag:  Semi-formeel

Tyd:  17h00 vir 17h30

Uitsending:  20h30 – 22h30

Kontak vir besprekings:

Rentia Nell 083 308 4244  rentia@fsrugby.co.za

(only provided to us in afrikaans)

Issued by FS Cheetahs

Related Posts

« »