Toyota Vrystaat XV in Vodacombeker Kwarteindrondte

May 2 • General News, Vodacom Cup • 2380 Views • Comments Off on Toyota Vrystaat XV in Vodacombeker Kwarteindrondte

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Toyota Vrystaat XV speel Saterdag, 3 Mei teen die Vodacom Blou Bulle in die kwarteindrondte van die Vodacombeker kompetisie.

Die wedstryd wat in die Vrystaat Stadion in Bloemfontein gespeel word, skop om 15:00 af en toegang is gratis. Slegs die hoofpaviljoen sal oop wees vir toeskouers.

.

20140502-110054.jpg

Related Posts

« »