Verslag – Valke Sewes Toernooie

Sep 14 • General News, School • 1884 Views • Comments Off on Verslag – Valke Sewes Toernooie

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Hoërskool Dr. EG Jansen het geskiedenis gemaak deurdat hy vanjaar as die beste Sewes rugbyskool in die Valke aangewys is. Om hierdie besonderse prestasie te behaal moes Dr. EG Jansen blink vertonings in die twee Valke toernooie wat onderskeidelik by Hoërskool Hans Moore en Hoërskool Hugenote gehou is lewer.

 

Die volledige uitslae van die twee toernooie is as volg:

 

Toernooi 1 – Hans Moore:

 

O/17:

 

  • Groep: Dr. EG Jansen 38 teen Hans Moore 0
  • Groep: Dr. EG Jansen 43 teen Brandwag 0
  • Kwartfinaal: Dr. EG Jansen 29 teen Hugenote 7
  • Beker Halffinaal: Dr. EG Jansen 17 teen Heidelberg Volkskool 14
  • Beker finaal: Dr. EG Jansen 12 teen Kempton Park 10

 

Dr. EG Jansen word as Bekerwenners aangewys en eindig algeheel eerste in die toernooi.

 

O/15:

 

  • Groep: Dr. EG Jansen 38 teen HTS Sasolburg 0
  • Groep: Dr. EG Jansen 53 teen Springs Boys High 0
  • Kwartfinaal: Dr. EG Jansen 12 teen Die Anker 17
  • Plaat Halffinaal: Dr. EG Jansen 26 teen Jeugland 0
  • Plaat finaal: Dr. EG Jansen 26 teen Hugenote 0

 

Dr. EG Jansen word as die Plaatwenners aangewys en eindig algheel vyfde in die toernooi.

 

Toernooi 2 – Hugenote:

 

O/17:

 

  • Groep: Dr. EG Jansen 52 teen Brandwag 5
  • Groep: Dr. EG Jansen 58 teen Hans Moore 0
  • Groep: Dr. EG Jansen 59 teen Hugenote B 12
  • Kwartfinaal: Dr. EG Jansen 43 teen Jeugland 0
  • Beker Halffinaal: Dr. EG Jansen 26 teen Vereeniging Gimnasium 17
  • Beker finaal: Dr. EG Jansen 26 teen Kempton Park 14

 

Dr. EG Jansen word as Bekerwenners aangewys en eindig algeheel eerste in die toernooi.

 

O/15:

 

  • Groep: Dr. EG Jansen 48 teen Hans Moore 0
  • Groep: Dr. EG Jansen 51 teen Benoni High 0
  • Kwartfinaal: Dr. EG Jansen 62 teen Springs Boys High 0
  • Beker Halffinaal: Dr. EG Jansen 14 teen Kempton Park 12
  • Beker finaal: Dr. EG Jansen 24 teen Die Anker 14

 

Dr. EG Jansen word as Bekerwenners aangewys en eindig algeheel eerste in die toernooi.

 

Die volgende seuns is vir die Valke provinsiale Sewes spanne gekies:

 

  • Lee-Irvin Andries (O/17)
  • Ruben Beytell (O/17)
  • Quan Eymann (O/17)
  • Franklin Wagner (O/17)
  • Dian Coetzee (O/15)
  • Dylan Schwartz (O/15)
  • Damian Van Goeverden (O/15)

Related Posts

« »