Author archives: Medewerker

  • IS JAKE WHITE NABY DAARAAN OM DIE PERFEKTE BULLS SPAN TE KIES?

    Sep 4, 21 • 949 Views • General NewsComments Off on IS JAKE WHITE NABY DAARAAN OM DIE PERFEKTE BULLS SPAN TE KIES?

    “Dit maak nie saak teen wie ons speel volgende week nie, die harde werk is reeds gedoen.” Dit was die woorde van die huidige Curriebeker-kampioenspan se hoofafrigter, Jake White, Vrydagaand na die span gekwalifiseer het vir die eindwedstryd in vanjaar se...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • HITTE IN DIE BOSVELD EN EMOSIE IN DIE KAAP: WIE GRYP DIE CURRIEBEKER SOLANK MET EEN HAND?

    Jan 22, 21 • 1012 Views • General NewsComments Off on HITTE IN DIE BOSVELD EN EMOSIE IN DIE KAAP: WIE GRYP DIE CURRIEBEKER SOLANK MET EEN HAND?

    Simon Riekert-Centurion Dis wen te alle koste vir enigeen van die vier groot spanne hierdie naweek, wanneer die Carling Curriebeker se halfeindstryde gespeel word in Pretoria en Kaapstad.Die Vodacom Bulls speel gasheer vir hul Jukskei-bure, die Xerox Lions op...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • CURRIEBEKER KASKENADES

    Jan 6, 21 • 979 Views • General NewsComments Off on CURRIEBEKER KASKENADES

    Simon Riekert- Pretoria Wat ookal Woensdag of Sondag met die Vodacom Bulls gebeur in hul opmars na die Curriebeker 2021-titel, gaan weinig, indien enigiets laat verander oor hul tuis halfeindstryd en ‘n moontlike eindwedstryd. Verloor hulle byvoorbeeld...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • CURRIEBEKER IS AMPER SOOS KRISMIS

    Dec 11, 20 • 1285 Views • General NewsComments Off on CURRIEBEKER IS AMPER SOOS KRISMIS

    Simon Riekert-Johannesburg Terwyl die Covid-histerie weer om ons begin opvlam, is dit tyd om te fokus op dit wat lekker en goed vir die gemoed is, opbouend in liggaam en gees is en verryk: rugby, natuurlik! En die naderende Krismistyd. Wie sou ooit dink ons...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • KAN JY DIE STATISTIEK GLO?

    Oct 8, 20 • 1218 Views • General NewsComments Off on KAN JY DIE STATISTIEK GLO?

    -Simon Riekert: Pretoria Statistiek is ’n vreemde ding; jy kan dit so manipuleer dat jou argument sin maak, of jy kan ’n punt bewys, of dalk nie.Kyk jy na die verskeie Suid-Afrikaanse rugbyderbies die afgelope paar jaar, is daar ’n duidelike patroon te...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • JAKE WHITE LIG DIE BULLE SE RUGBYSLUIER

    Aug 6, 20 • 1469 Views • General NewsComments Off on JAKE WHITE LIG DIE BULLE SE RUGBYSLUIER

    Simon Riekert-Pretoria “Alles behalwe ’n normale voorseisoen, alles behalwe enigiets wat ons ooit voorheen ervaar het, “ so sê die Direkteur van Rugby by die Blou Bulle, Jake White oor die verwagting om binnekort na rugby toe terug te keer. “Die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • DANKIE SPRINGBOKKE!

    Jun 26, 20 • 1259 Views • General NewsComments Off on DANKIE SPRINGBOKKE!

    Simon Riekert-Centurion Vandeesweek se Woensdag was dit presies 25 jaar gelede waarop Suid-Afrika in die annale van wêreldrugby ingeskryf is, toe die Springbokke van Francois Pienaar die William Webb-Ellis trofee op plaaslike bodem gewen het. Teen alle...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • MOEILIKE TYE VIR KLUBRUGBY, MAAR DAAR’S HOOP BY DIE BULLE

    May 28, 20 • 1934 Views • General NewsComments Off on MOEILIKE TYE VIR KLUBRUGBY, MAAR DAAR’S HOOP BY DIE BULLE

    -Simon Riekert: Pretoria As daar nog nooit ‘n teenstellende stelling gemaak is nie, is hierdie die een: dit gaan swaar met rugby in Covid-19 tyd. Weliswaar gaan dit nie sleg met die professionele spelers en beamptes nie, maar min liefhebbers van die spel...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • POTE LOOP

    May 1, 20 • 2073 Views • General NewsComments Off on POTE LOOP

    -Simon Riekert Pote Human se werkgewer, die Blou Bulle Maatskappy (BBM) het hom onlangs meegedeel dat sy kontrak wat in Oktober sou verstryk, nie hernieu sal word nie. Maar in ’n mediavrystelling, Vrydag sê die Bulle dat hulle “oop en deursigtig was deur...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • BULLS SKIELIK SONDER SY HUB

    Apr 24, 20 • 1545 Views • General NewsComments Off on BULLS SKIELIK SONDER SY HUB

    -Simon Riekert ’n Jaar later en die Bulls sit weer sonder ’n Hoof Uitvoerende Beampte. Meyer verlaat die Bulkraal aan die einde van Mei 2020, blykbaar weens “persoonlike redes.” Sy kontrak by die unie sou eers teen die einde van 2020 verstryk...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • EMIRATES LIONS: DIE BRUL IS WEG

    Mar 12, 20 • 1096 Views • General NewsComments Off on EMIRATES LIONS: DIE BRUL IS WEG

    Simon Riekert-Johannesburg Die Emirates Lions speel Saterdag-oggend om 05:25 op Eden Park teen die Blues in die sewende ronde van vanjaar se SuperRugby-toernooi.Die Lions se brul was tot dusvêr maar net so effentjies.Nie een span se nekhare rys as jy die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • MAKLIKE KEUSE VIR DIE BULLS-BREIER

    Mar 11, 20 • 1070 Views • General NewsComments Off on MAKLIKE KEUSE VIR DIE BULLS-BREIER

    -Simon Riekert (Loftus Versveld) Dit was ‘n maklike besluit vir Pote Human om ’n bykans onveranderde span aan te kondig vir die Bulls se eerste wedstryd in Australasië die komende naweek. Behalwe die insluiting van ’n fikse Burger Odendaal in die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • PRO 14: ONE STEP BACK FOR THE SOUTHERN KINGS?

    Mar 6, 20 • 1124 Views • General NewsComments Off on PRO 14: ONE STEP BACK FOR THE SOUTHERN KINGS?

    They have only one win to show for their efforts so far this season and the early part of this year appears to have been a step backwards from where they were at the end of 2019 but that doesn’t mean the remainder of the Isuzu Southern Kings’ PRO14 Rugby...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • HOW CASSIEM WON OVER SCARLETS FANS

    Feb 26, 20 • 949 Views • General NewsComments Off on HOW CASSIEM WON OVER SCARLETS FANS

    -Brenden Nel It took a simple gesture after a game in France to turn Springbok Uzair Cassiem from just another PRO14 Rugby import player into a fan favourite. And now, in his second year with the Welsh club Scarlets Cassiem has become a firm fan favourite,...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SKEIDSREGTERS: DIS TYD VIR VERANTWOORDING

    Feb 25, 20 • 1851 Views • General NewsComments Off on SKEIDSREGTERS: DIS TYD VIR VERANTWOORDING

    -Simon Riekert: Johannesburg Hierdie was beslissings wat nie eens op klubvlak toegelaat behoort te word nie, tewens dit behoort nêrens só op ’n rugbyveld toegepas te word nie.Dis doodeenvoudig onnosele besluite deur professionele mense. Dit doen die beeld...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SUPERRUGBY 2020: STORMERS V BULLS: DIE STRYD VAN DIE STUTTE

    Feb 8, 20 • 1185 Views • General NewsComments Off on SUPERRUGBY 2020: STORMERS V BULLS: DIE STRYD VAN DIE STUTTE

    Simon Riekert-Loftus Versveld Dit is nou maar wors, die Noord-Suid derby tussen die Ligbloues en die Streeptruie roer die ondersteuners se emosies. Vir die ondersteuners van die twee onderskeie spanne, is daar die afwagting, die afspeel van lojaliteit,...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • KOOKWARM SEWES IN SUPERKOEL KAAPSTAD

    Dec 15, 19 • 1470 Views • General NewsComments Off on KOOKWARM SEWES IN SUPERKOEL KAAPSTAD

    Simon Riekert-Kaapstad Die Blitsbokke is stewing op pad na die eindronde van hierdie been van die HSBC-Sewesreeks, nadat hulle Sondagoggend die gevaarlike Keniane met 17-5 geklop het. Die kwarteindrondes is vining besig om beslis te word en ons sal binnekort...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • DIE SPRINGBOKKE: KAMPIOENE OP ALLE TERREINE

    Nov 4, 19 • 1770 Views • General NewsComments Off on DIE SPRINGBOKKE: KAMPIOENE OP ALLE TERREINE

    Simon Riekert- Modimolle/Nylstroom Die Springbokke se beker loop steeds oor nadat hulle Saterdag vriend en vyand verras het om Eddie Jones se veelgeroemde span met 20 punte te verslaan (32-12) en in die proses twee skitterdrieë aan te teken.Engeland, is soos...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • KONTROVERSIE BY DIE DOSYNE: WêRELDBEKER SKANDES

    Oct 9, 19 • 1760 Views • General NewsComments Off on KONTROVERSIE BY DIE DOSYNE: WêRELDBEKER SKANDES

    Osaka-Simon Riekert Dis rugby-Wêreldbeker tyd in al sy glorie en van verneukte besluite tot Manu Tuilagi wat van ‘n boot af spring en die Franse spelers wat wil muit teen hul afrigter se besluite-‘n Wêreldbeker-toernooi is nooit sonder kontroversie...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SMITH: OUR BIGGEST ENEMY IS EXPECTATION

    Sep 25, 19 • 946 Views • General NewsComments Off on SMITH: OUR BIGGEST ENEMY IS EXPECTATION

    Brenden Nel-Johannesburg The Toyota Cheetahs have not even become accustomed to displaying South Africa’s Premier domestic trophy – the Currie Cup – in their stadium before they had to turn their attention to a bigger challenge in this year’s Guinness...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • MATTHEW PROUDFOOT: DIE BOKKE SE KOPPE HET SEERGEKRY

    Sep 23, 19 • 1321 Views • General NewsComments Off on MATTHEW PROUDFOOT: DIE BOKKE SE KOPPE HET SEERGEKRY

    Simon Riekert-Johannesburg So, die Springbokke het hul openingswedstryd in die 2019-Wêreldbeker-toernooi verloor. Twitter loop oor van gemengde gevoelens; die Springbokke was vrot, die Bokke se speelplan was swak, sekere spelers was net nie goed genoeg...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • PRO14: PASOP VIR DIE CHEETAHS!

    Sep 13, 19 • 1063 Views • General NewsComments Off on PRO14: PASOP VIR DIE CHEETAHS!

    Simon Riekert-Johannesburg Die Cheetahs se reeksoorwinning verlede Saterdag in vanjaar se Curriebeker-kompetisie het vir sommige as ’n verrassing gekom, vir ander glad nie. My Superbru-voorspelling was reg en ek was maar een van die 20-persent wie ’n...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • CURRIEBEKER 2019: WIE GAAN DIE UITKLOPHOUE PLANT?

    Aug 5, 19 • 1291 Views • General NewsComments Off on CURRIEBEKER 2019: WIE GAAN DIE UITKLOPHOUE PLANT?

    -Simon Riekert: Nelspruit Die Vodacom Blou Bulle is teen die planke, terwyl die sogenaamde kleiner unies amok maak in die 2019-Curriebekerreeks.Verlede Saterdag se 15-37 loesing teen die Tafel Lager Griekwas, was net een te veel vir die Blou Span se afrigter,...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • CURRIEBEKER: DIS KNARSTYD VIR DIE SPANNE

    Jul 26, 19 • 1465 Views • General NewsComments Off on CURRIEBEKER: DIS KNARSTYD VIR DIE SPANNE

    JOHANNESBURG-Simon Riekert   Week drie van die Curriebeker-kompetisie het aangebreek en daar is ‘n paar spanne wat stewig staan in die kompetisie tot dusver.Daar is egter ‘n paar ander wat ook stewig staan- met die rug teen die muur as ‘n mens na die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SPRINGBOKKE: ‘N LANG-LANG GESKIEDENIS WAT HOM SATERDAG WEER HERHAAL

    Jul 22, 19 • 1424 Views • General NewsComments Off on SPRINGBOKKE: ‘N LANG-LANG GESKIEDENIS WAT HOM SATERDAG WEER HERHAAL

    Simon Riekert-Johannesburg “Dit is ʼn lang geskiedenis met groot waarde, die tradisie is baie belangrik, ons geniet hul teenwoordigheid, ons respekteer hulle baie, ons hou van die manier waarop hulle speel en ons hou van die kompetisie.”So sê die All...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5