BRU KLUBRUGBY SEMI-FINALE 2016 | 15 Oktober 2016

Oct 12 • General News • 1843 Views • Comments Off on BRU KLUBRUGBY SEMI-FINALE 2016 | 15 Oktober 2016

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Die Boland Rugbyunie se Klubrugby Semi-Finale vind Saterdag 15 Oktober plaas op die Boland Stadion, Wellington.

Wedstrydbepalings:

BOLAND STADION A-VELD:

GROOTUITDAAG SEMI-FINALE:

15:00 – Robertson RFC vs Hawston

16:30 – Saldanhabaai vs Roses United

STREEKUITDAAG SEMI-FINALE:

12:00 – Langebaan vs Napier

13:30 – Invincibles vs Rawsonville

BOLAND B-VELD:

GEMEENSKAPSKILD SEMI-FINALE:

13:30 – Tandfontein vs Rangers de Hoop

15:00 – Greyton vs Majestics

EERSTELIGA SEMI-FINALE:

10:30 – Spartans vs Young Lions

12:00 – Excelcior vs Young Turbo’s

Toegang beloop R20 vir volwassenes en R10 vir skoliere. Hekke open Saterdag om 10:30.

Let daarop dat verskeie strate in die woonbuurt rondom die Boland Stadium, op dié dag, vanaf 09:00 gesluit sal wees, om sodoende die vloei van verkeer te beheer. Publieke parkering sal by Huis Andrew Murray (oorkant die Boland Stadion B-veld) beskikbaar wees teen R20 per voertuig.

 

Related Posts

« »