Cheetahs Media Verklaring: Smith – Curriebeker Breier

May 4 • General News, South Africa • 2526 Views • Comments Off on Cheetahs Media Verklaring: Smith – Curriebeker Breier

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Die Vrystaat Rugby bevestig dat Franco Smith die aanbod van die Toyota Vrystaat Cheetahs aanvaar het om diens te doen as Hoofafrigter van die Toyota Vrystaat Cheetahs vir Curriebeker.

 

Rory Duncan is bevorder tot Direkteur van Rugby vir die Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk. en sal omsien na alle rugby aangeleenthede .

 

Ons wil dit egter duidelik maak dat Naka Drotske, sy afrigtingspan en die huidige strukture onverpoos voortgaan met die Vodacom SupeRugby kompetisie vir 2015. Enige media berigte rakende Drotske se posisie op die stadium is blote spekulasie en nie akkuraat nie. Drotske het tans ʼn kontrak met die Toyota Vrystaat Cheetahs wat op 30 Oktober 2016 verstryk.

 

Related Posts

« »