Die Vrystaat Rugby bevestig dat Franco Smith die aanbod van die Toyota Vrystaat Cheetahs aanvaar het om diens te doen as Hoofafrigter van die Toyota Vrystaat Cheetahs vir Curriebeker. Rory Duncan is bevorder tot Direkteur van Rugby vir die Vrystaat...