Hoërskool Litchenburg Santam Landbou u16 Rugby week

Mar 26 • School, School Rugby Festivals • 3287 Views • Comments Off on Hoërskool Litchenburg Santam Landbou u16 Rugby week

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Hoërskool Litchenburg Santam Landbou u16 Rugby Week taking place from 1 – 5 April 2012

Program – Day 1 & 2

Day 1 – 1 April 2012

14:00 Spanne meld tot 16:00 by die koshuise aan.

15:00 Swembad beskikbaar tot 16:00.

17:00 Amptelike opening in die Leon Bantjes Saal.

(Spelers moet asseblief hul t-hempies aantrek vir die opening)

18:00 Ete vir seuns by die koshuis.

Afrigters vergadering in Raadsaal.

Funksie vir afrigters in die Onthaallokaal.

19:00 Rugby-vasvrae vir die seuns in die saal.

20:30 Kafeteria beskikbaar tot 21:00.

22:00 Ligte uit.

Day 2 – 2 April 2012

07:00 Opstaanklok lui.

07:30 Ontbyt vir almal by die koshuis tot 08:30.

Wenspan van die vasvrae na restaurant vir ontbyt.

09:00 Skopkompetisie en Reëlbespreuking op die A-rugbyveld.

(Alle spelers op die pawiljoen, skopper met eie rugbybal en skool se

rugbyklere)

Kafeteria beskikbaar tot 11:00.

10:00 Afrigtingskliniek – Almal kom op die pawiljoen bymekaar.

12:00 Swembad beskikbaar tot 13:00.

Afrigtersvergadering by die Leon Bantjes Saal.

13:00 Middagete vir almal in die koshuis.

15:00 Kafeteria beskikbaar tot 21:30.

Wedstryde begin

Wedstryd 1 16:00 Merensky vs Voortrekker ( 1 )

Wedstryd 2 17:00 Oakdale vs Transvalia ( 2 )

Wedstryd 3 18:00 Ben Vorster vs Sentraal ( 3 )

19:00 Lichtenburgklub vs Caput Manskoshuis

Wedstryd 4 20:15 Lichtenburg vs Jeugland ( 4 )

21:15 Funksie vir afrigters in die Leon Bantjes Saal. (Direk na laaste wedstryd)

22:00 Ligte uit.

* Spelersbraai langs rugbyveld, afhangende hoe laat hulle speel. Reëlings word in samewerking met chaperone getref. Braaipakke

Program – Day 3 & 4

3 April 2012

07:00 Opstaanklok lui.

07:30 Ontbyt vir almal by die koshuis tot 08:30.

09:30 Spelers en afrigters na Lichtenburg Vakansieoord met eie vervoer.

12:00 Braai vir almal by vakansieoord.

14:00 Vertrek terug na skool.

15:00 Kafeteria beskikbaar tot 21:30.

Wedstryd 5 16:00 Verloorder 2 vs Verloorder 3 (5)

Wedstryd 6 17:00 Verloorder 1 vs Verloorder 4 (6)

Wedstryd 7 18:00 Wenner 2 vs Wenner 3 (7)

19:00 Bulletjies

Wedstryd 8 20:15 Wenner 1 vs Wenner 4 (8)

21:15 Funksie vir afrigters in die Leon Bantjes Saal. (Direk na laaste wedstryd)

22:00 Ligte uit.

* Spelers eet aandete in koshuis, afhangende van hoe laat hulle speel.

Reëlings word in samewerking met chaperone getref.

4 April 2012

06:00 Opstaanklok lui.

06:30 Ontbyt vir almal by die koshuis.

07:00 Vertrek na Sun City (Valley of the Waves met eie vervoer)

Maak voorsiening vir eie middagete.

09:00 Aankoms te Sun City.

15:00 Vertrek vanaf Sun City na Lichtenburg.

17:00 Kafeteria beskikbaar tot 18:00.

18:00 Aandete vir seuns in die koshuis.

19:00 Prysuitdeling in Leon Bantjes Saal.

Funksie vir afrigters in die Leon Bantjes Saal.

21:00 Kafeteria beskikbaar tot 21:30.

22:00 Ligte uit.

Program – Day 5

5 April 2012

06:00 Opstaanklok lui.

06:30 Ontbyt vir almal by die koshuis.

07:00 Ontruiming van kamers asook kontrolering van inventarisse.

08:00 Kafeteria beskikbaar tot 11:00.

Afhaal van kospakkies by die kafeteria.

Wedstryd 9 09:00 Verloorder 5 vs Verloorder 6 – Osie veld

Wedstryd 10 09:00 Wenner 5 vs Wenner 6 (Plaatfinaal) – A veld

Wedstryd 11 10:00 Verloorder 7 vs Verloorder 8 – Osie veld

Wedstryd 12 10:00 Wenner 7 vs Wenner 8 (Bekerfinaal) – A veld

* Die swembad sal beskikbaar wees vir spanne wat klaar gespeel het.


Schools Contact persons

Hoër Landbouskool Oakdale Raymond & Ankia Graham 084 205 8179

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Charles & Beatrixs Tarpley 083 702 6329

Hoërskool Merensky Francois & Hannelie Mulder 083 766 0233

Hoërskool Transvalia Jan & Ann Meyer 072 601 3595

Hoërskool Jeugland Adele van Tonder 082 562 1765

Hoërskool Sentraal Gerhard & Daleen Smit 076 839 0544

Hoërskool Lichtenburg Francois Badenhorst 082 850 4471

Hoërskool Ben Vorster Gerrie & Nicky van der Berg 082 564 7999

You can give us your schools 1st XV Rugby festival information and results to media@schoolrugby.co.za or post to our social pages www.facebook.com/schoolrugby or www.twitter.com/schoolrugby 

Related Posts

« »