Toyota Free State Cheetahs team announced

Sep 25 • General News, National, South Africa • 2087 Views • Comments Off on Toyota Free State Cheetahs team announced

1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (No Ratings Yet)
Loading...

Toyota Free State Cheetahs vs DHL Western Province

Toyota Free State Cheetahs will be taking on Western Province on Friday, 27 September at 17:05 in the Free State Stadium in Bloemfontein. Gates open at 15:00. Heinz Winckler will provide entertainment on the Castle Deck after the match.

Free State Stadium also offers supporters the choice of alcohol free areas on the main stand and middle sections of the open stand on the upper and lower levels. Supporters are encouraged to drink responsibly. Parents can leave their kids at the Toyota Kiddie’s area in the stadium.

The ticket office and ticket collection point has moved to gate 5 on the northern side of the stadium in Kingsway. Tickets for the main stand are R60, R40 for adults on the open stand and R10 for students and kids. Buy you ticket before match day and get 10% discount. Tickets are available from the ticket office in Free State Stadium. Tickets are now also available online.

FREE STATE TOYOTA CHEETAHS: Hennie Daniller, Riaan Smit, Johann Sadie, Robert Ebersohn, Piet Lindeque, Elgar Watts, Sarel Pretorius, Boom Prinsloo (captain), Teboho Mohoje, Lappies Labuschagne, Lood de Jager, Freddy Ngoza, Trevor Nyakane, Hercu Liebenberg, Schalk van der Merwe.

Replacements: AJ le Roux, Rossouw de Klerk, Francois Uys, Davon Raubenheimer, Piet van Zyl, Rayno Benjamin, Willie du Plessis.

Toyota Vrystaat Cheetahs vs DHL Westelike Provinsie

Die Toyota Vrystaat Cheetahs sê op Vrydag, 27 September WP die stryd aan in ‘n Absa Curriebeker tuiswedstryd. Die wedstryd skop om 17:05 af. Hekke open om 15:00 en Heinz Winckler tree na die wedstryd by die Castle Deck op.

Rugbykaartjies vir die wedstryd is te koop by die kaartjiekantoor by Hek 5 in Vrystaat Stadion. Vir die gerief van die ondersteuner het die kaartjiekantoor van Hek 8 in Att Horak laan na Hek 5 in Kingsway, oorkant die Loch Logan Waterfront geskuif. Die afhaalpunt vir vooraf bespreekte kaartjies het ook na Hek 5 geskuif en daar is genoeg parkering op die sypaadjie. Kaartjies sal steeds op ‘n wedstryddag by Hek 8 te koop wees. Koop jou kaartjie voor wedstryddag by die kaartjiekantoor en kry 10% afslag. Kaartjies is ook nou aanlyn beskikbaar.

Kaartjiepryse vir die Absa Curriebeker in die Vrystaat Stadion
Hoofpaviljoen – R60 vir volwassenes en kinders
Ooppaviljoen – R40 vir volwassene en R10 vir kinders en studente (met die toon van ‘n studentekaart).

Kaartjiekantoor ure: Maandag tot Vrydag – 08:30 tot 12:45 en 14:00 tot 16:30.

Vir die gerief van die toeskouers is daar verskeie drankvrye areas in die Vrystaat Stadion, nl. op die hoofpaviljoen en die middelste blokke op die boonste en onderste vlakke van die ooppaviljoen. Ondersteuner word gevra om drankgebruik op ‘n verantwoordelike wyse te handhaaf.

Ouers kan ook hul kinders onder toesig in die Toyota kinder area laat speel en ‘n vleisie kom braai by die Weber braai area in die Vrystaat Stadion. Braaipakkies van Master Butchers sal daar te koop wees. Bring jou gesin en kom kuier lekker saam.

FREE STATE TOYOTA CHEETAHS: Hennie Daniller, Riaan Smit, Johann Sadie, Robert Ebersohn, Piet Lindeque, Elgar Watts, Sarel Pretorius, Boom Prinsloo (captain), Teboho Mohoje, Lappies Labuschagne, Lood de Jager, Freddy Ngoza, Trevor Nyakane, Hercu Liebenberg, Schalk van der Merwe.

Replacements: AJ le Roux, Rossouw de Klerk, Francois Uys, Davon Raubenheimer, Piet van Zyl, Rayno Benjamin, Willie du Plessis.

Related Posts

« »