Author archives: Medewerker

  • MARNITZ BOSHOFF: DIE KRUIS TUSSEN ‘N SNIPER EN ‘N GENERAAL

    Jul 16, 19 • 971 Views • General NewsComments Off on MARNITZ BOSHOFF: DIE KRUIS TUSSEN ‘N SNIPER EN ‘N GENERAAL

    -Simon Riekert: Loftus Versveld Marnitz Boshoff was nog altyd vir my daardie kruis tussen ‘n skrummie-sniper en die generaal wat op nommer kan 10 dikteer.‘n Nelspruiter van geboorte, ‘n Tukkie, toe Pumas toe, toe ‘n Blou Bul by die akademie, ‘n jaar...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • EMBROSE: “EK IS NIE NET GOED OP PAPIER NIE”

    Jul 9, 19 • 1412 Views • General NewsComments Off on EMBROSE: “EK IS NIE NET GOED OP PAPIER NIE”

    Simon Riekert-Loftus Versveld Aan die begin van die 2018-SuperRugbyseisoen, toe John Mitchell nog die septer op Loftus Versveld geswaai het, was daar op ʼn dag ʼn belangrike besluit geneem: raak ontslae van Rudi Paige wie lank in die tand is en soek ʼn nommer...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • BITTERSOET BULLS

    Jun 24, 19 • 1491 Views • General NewsComments Off on BITTERSOET BULLS

    Simon Riekert- Loftus Versveld Dit was ʼn moeë Pote Human wat Saterdag met my gepraat het uit Nieu Seeland; daar was verligting in sy stem dat die SuperRugby-seisoen van 2019 verby is, maar agter daardie moeë stem was daar ʼn tikkie weemoed wat agter sy...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • BULLS SE “MISKIEN”- SEISOEN

    Jun 10, 19 • 1192 Views • General NewsComments Off on BULLS SE “MISKIEN”- SEISOEN

    Simon Riekert-Johannesburg Maar die bestuur van die Bulls bly optimisties: “ ons noodlot bly in ons eie hande,” sê die president van die unie, Willem Strauss oor die naweek. Die Vodacom Bulls is oraloor beskou as die seisoen se “miskien-span”. Dit...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SUPERRUGBY: SUID-AFRIKAANSE KONFERENSIE IS BY OMRAAI VERBY

    May 24, 19 • 1036 Views • General NewsComments Off on SUPERRUGBY: SUID-AFRIKAANSE KONFERENSIE IS BY OMRAAI VERBY

    Dis maak of breek vir die Vodacom Bulls en die Cell C Sharks hierdie naweek en as hulle hoegenaamd nog dink aan die SuperRugby-konferensietitel, of selfs net konferensiewenners, sal hulle moet uithaal en wys. Die wispelturigheid van die plaaslike konferensie...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SA RUGBY: JY IS WIE JY SÊ JY IS

    May 16, 19 • 1062 Views • General NewsComments Off on SA RUGBY: JY IS WIE JY SÊ JY IS

    Ek en die kopdokter, Dr. Jannie Putter is Facebook vriende. Hy is ʼn raadgewer van formaat, wat met groot sukses al individue en sportspanne se koppe geswaai het oor die dinge van die lewe. Een van die dinge van die lewe, is die lewenswáárheid “jy word...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • OPWINDING LOOP, STATISTIEKE PRAAT: VODACOM BULLS TEEN DIE CRUSADERS

    May 10, 19 • 1077 Views • General NewsComments Off on OPWINDING LOOP, STATISTIEKE PRAAT: VODACOM BULLS TEEN DIE CRUSADERS

    -Loftus Versveld Daar’s ʼn mooi stuk geskiedenis agter die Bulls en die Crusaders se rugby, 24 keer teen mekaar gespeel waarvan die Bulls 10 keer aan die wenkant was. Die twee spanne het mekaar reeds in 1996 ontmoet toe die Superreeks begin het en op 3...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • DIE SUPERRUGBY-ONVOORSPELBAARHEID DUUR VOORT

    May 2, 19 • 1151 Views • General NewsComments Off on DIE SUPERRUGBY-ONVOORSPELBAARHEID DUUR VOORT

    Crusaders v Cell C Sharks (Christchurch Vrydag 09:35) Die onvoorspelbaarheid van die huidige SuperRugby-seisoen duur voort: hierdie naweek sal die plaaslike spanne, die Sharks, Bulls en Stormers almal oorsese spanne aandurf, kan ‘n mens met omsigtigheid...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • NIE NET MAAR NET NOG ‘N DERBY NIE: STORMERS V BULLS

    Apr 26, 19 • 1121 Views • General NewsComments Off on NIE NET MAAR NET NOG ‘N DERBY NIE: STORMERS V BULLS

    Die Vodacom Bulls, voorlopers op die Suid-Afrikaanse log, reis die naweek Kaaptoe vir die voortsetting van dit wat die plaaslike SupeRugby-spanne goed doen: speel die plaaslike derbies asof dit ʼn eindstryd is. Vroeër vanjaar is Pote Human uitgevra oor die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • HOU DUIMVAS VIR ONS SPANNE

    Apr 12, 19 • 1158 Views • General NewsComments Off on HOU DUIMVAS VIR ONS SPANNE

      -Nelspruit Met die Stormers wie vriend en vyand verras het vanoggend (SA-tyd) met ʼn welverdiende oorwinning teen die Melbourne Rebels (24-41), sal Suid-Afrikaners styf duimvashou vir die Lions, Bulls en Sharks soos wat hulle onderskeidelik sal speel teen...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • BULPLANNE VIR JONGES

    Apr 12, 19 • 1325 Views • General NewsComments Off on BULPLANNE VIR JONGES

    -Loftus Versveld Een ding is seker van die Blou Bulle, hulle planne raak nie op nie. Of dit nou goed of minder goed met die senior span gaan, jy kan weet dat daar êrens ʼn plan sal uitklim wat nie net die seniors sal raak nie, maar veral op junior vlak ʼn...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SUPERRUGBY: DRIE DONDERSLAE IS JOU VOORLAND

    Mar 26, 19 • 1000 Views • General NewsComments Off on SUPERRUGBY: DRIE DONDERSLAE IS JOU VOORLAND

    Loftus Versveld Soms, net soms klap die realiteit van die lewe hard. Kliphard. Soos wat met die Vodacom Bulls gebeur het verlede Saterdag op Fort Loftus, toe die Waikato Chiefs, die tuisspan met 56-20 geklop het. Die verbasing oor die uitslag was ewe groot op...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SWYS SE LIONS IS WEER OP KOERS

    Mar 11, 19 • 1088 Views • General NewsComments Off on SWYS SE LIONS IS WEER OP KOERS

    “Jy gaan ʼn hoë telling kry in wedstryde waar verdediging nie op standaard is nie. Hierdie was so ʼn wedstryd en alhoewel die Lions geseëvier het teen die Jaguares, laat hul verdediging veel te wense oor.” Dit was Nick Mallet, Supersport-kommentator se...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • BOELIE-BULLS VERNIEL DIE SHARKS

    Mar 11, 19 • 1189 Views • General NewsComments Off on BOELIE-BULLS VERNIEL DIE SHARKS

    “Ons is verniel”. Dit was die woorde van die Sharks se hoofafrigter en voormalige BlouBul, Robert du Preez, Saterdag nadat die Bulls op Loftus Versveld sy span met 37-14 geklop het. Die Bulls het drie drieë teenoor die Sharks se twee gedruk. Die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • DIE BULLS, SHARKS EN LIONS SPEEL VIR DIE REG OM TE SPOG

    Mar 8, 19 • 1060 Views • General NewsComments Off on DIE BULLS, SHARKS EN LIONS SPEEL VIR DIE REG OM TE SPOG

    Terwyl die Aussies, Kiwi’s en Japanners hulle onderskeie sake in ronde vier van vanjaar se SupeRugby-toernooi uitspook, kan ons seker maar met veiligheid ʼn mening waag oor die plaaslike spanne.Die Stormers rus vandeesweek, iets wat hul goed te pas sal kom...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • VYF (OF DALK SES) PRAATPUNTE OOR LAASNAWEEK SE SUPERRUGBY

    Mar 4, 19 • 1169 Views • General NewsComments Off on VYF (OF DALK SES) PRAATPUNTE OOR LAASNAWEEK SE SUPERRUGBY

    Afrikaans  rubriekskrywer by 15.co.za, Simon Riekert het ook die afgelope naweek rugby gekyk. Hier is ‘n paar van sy opmerkings oor verlede naweek se hoogte-en laagtepunte. 1. Outydse Blou Bul-rugby is terug en dit werk. Die aanhangers (en haters) van...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • JUKSKEI-DERBY RUGBY: LIONS WAG OP DIE BULLS

    Mar 1, 19 • 32436 Views • General NewsComments Off on JUKSKEI-DERBY RUGBY: LIONS WAG OP DIE BULLS

      –Johannesburg Die Vodacom Bulls se afrigter, Pote Human het nog ʼn voormalige Blitsbok ingesluit in die span wie Saterdagmiddag die magtige Jukskeirivier oorsteek om die Emirates Lions op hul tuisveld te gaan troef. Of eerder, dis die hoop van die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • STORMERS V LIONS: KAN DIE TUISSPAN OPSTAAN?

    Feb 21, 19 • 1223 Views • General NewsComments Off on STORMERS V LIONS: KAN DIE TUISSPAN OPSTAAN?

    -Simon Riekert: Johannesburg   Verlede Saterdag het die Emirates Lions vriend en vyand verras en die vloek van verloor teen die Suid-Amerikaanse Jaguares in hul agterplaas gaan breek.Vir die Johannesburgers, wie ʼn groot gros van hul staatmakers aan die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • VYF DINGE WAT ONS UIT #SUPERHEROSUNDAY GELEER HET

    Feb 8, 19 • 1556 Views • General NewsComments Off on VYF DINGE WAT ONS UIT #SUPERHEROSUNDAY GELEER HET

    Die eksperiment met die #SuperHeroSunday-rugbyspektakel, verlede Sondag het blykbaar gewerk, te oordeel aan die bywoning en terugvoer. Vir die eerste keer in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis het die betaalkanaal DStv, hande gevat met Marvel Worldwide...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • SA-SPANNE MAAK GEREED VIR #SUPERHEROSUNDAY

    Jan 29, 19 • 1781 Views • General NewsComments Off on SA-SPANNE MAAK GEREED VIR #SUPERHEROSUNDAY

    -Simon Riekert: Loftus Versveld Eerskomende Sondag is dit #SuperHeroSunday. Dan pak al vier die Suid-Afrikaanse SuperRugby-franchises mekaar in die Kaapstad-stadion in van die laaste voorbereidings voordat die 2019-toernooi begin. Verlede Saterdag was die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • BULLS V LIONS: VRIENDSKAP WEERSKANTE VAN DIE JUKSKEI

    Jan 25, 19 • 2029 Views • General NewsComments Off on BULLS V LIONS: VRIENDSKAP WEERSKANTE VAN DIE JUKSKEI

      -Simon Riekert: Johannesburg Hoe “vriendskaplik” kan ʼn moderne SuperRugby-opwarmingswedstryd wees, kan jy jouself met reg afvra, want die bedoeling van hierdie woord in sport beteken eerder dat die wedstryd nie deel van die amptelike reeks wedstryde...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • WARREN WHITELEY: EK IS ALTYD GEMOTIVEER

    Jan 21, 19 • 1516 Views • General News, National, Pale Toe, Rugby World Cup, Rugby World Cup News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby NewsComments Off on WARREN WHITELEY: EK IS ALTYD GEMOTIVEER

                        -Simon Riekert: Emirates Airline Park   Dit bly ʼn feit soos ‘n koei, in veral Suid-Afrikaanse rugby: jy gaan spelers, goeie rugbyspelers verloor. Daarom hou jy so lank as...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • ALAN ZONDAGH BRING HOOP VIR DIE BULLE

    Dec 12, 18 • 1687 Views • General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby NewsComments Off on ALAN ZONDAGH BRING HOOP VIR DIE BULLE

                            -Simon Riekert Loftus Versveld “Ek wil stabiliteit na die Bulle toe bring, want ek is ʼn baie kreatiewe denker oor rugby, ek aanvaar nie net die norm nie en ek dink ek en...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • DIE TYD LOOP UIT: NOG GEEN HOOFAFRIGTER VIR DIE BULLS NIE

    Dec 8, 18 • 1742 Views • General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby NewsComments Off on DIE TYD LOOP UIT: NOG GEEN HOOFAFRIGTER VIR DIE BULLS NIE

                    Simon Riekert- Pretoria Die bestuur van die Blou Bulle het by navraag, verlede Vrydag of daar enige vordering is met die aanstelling van ʼn nuwe afrigter vir die unie, eenvoudig, koud en klinies berig:...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5
  • GELD WAT STOM IS MAAK REG WAT KROM IS

    Nov 29, 18 • 2048 Views • General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super RugbyComments Off on GELD WAT STOM IS MAAK REG WAT KROM IS

                            Simon Riekert- Loftus Versveld As daar een feit is wat soos ʼn paal bo water staan, is dit dat Suid Afrikaanse rugby deur moeilike finansiële tye gaan. ʼn Berig wat die...

    0 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 50 votes, average: 0.00 out of 5