-
Oct 9, 18 •
3366 Views •
Analysis, International, National, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, Rugby World Cup, Rugby World Cup News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on “DIE SPRINGBOKKE IS CHOKERS”-CHRIS RATTUE
“Chokers!”. So staan die nasionale krieketspan ongelukkig by sommige ondersteuners bekend, en sommige sal sê met reg so. Daar was die afgelope paar jaar genoeg voorbeelde van die span se onvermoë om die knoop op die groot verhoog deur te haak. Nou...
-
Oct 4, 18 •
2864 Views •
General News, International, National, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SÓ WEN JY DIE ALL BLACKS
Simon Riekert-Pretoria “So wen jy die All Blacks,” sê Jake White, voormalige Springbokafrigter. En hy kan praat uit ondervinding; die nasionale span het die Wêreldbeker in 2007 onder sy...
-
Sep 28, 18 •
2675 Views •
Australia, General News, National, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on PORT ELIZABETH SAL GOED WEES VIR DIE SPRINGBOKKE
Simon Riekert- Johannesburg Sport in Port Elizabeth, word hoog aangeslaan, waardeer en ondersteun. Neem nou maar die Ironman 70.3 en die kriekettoetse op St. George’s Park om van ʼn paar gewilde...
-
Sep 14, 18 •
3062 Views •
General News, International, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKKE: DIS WEER SEPTEMBER MAAND
-Simon Riekert: Johannesburg Dis weer September en die enigste rede waarom ek dit noem, is omdat die Springbokke in September 2017 in North Harbour, Nieu Seeland teen die All Blacks...
-
Sep 12, 18 •
3351 Views •
Currie Cup, General News, Pale Toe, South Africa •
Simon Riekert •
Comments Off on BLOU BULLE: HOE VEILIG IS FORT LOFTUS?
Simon Riekert-Loftus Versveld Ivan van Zyl studeer teologie aan die Universiteit van Pretoria, maar behalwe dat hy sy roeping volg, is hy ʼn baken van hoop vir die Vodacom Blou Bulle-span....
-
Jul 30, 18 •
2610 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on BULLS EN LIONS: TWEE UITEENLOPENDE UNIES, TWEE UITEENLOPENDE AGENDAS
Medewerker- Bloemfontein Hoeveel dinge kan in ʼn jaar in ʼn rugby unie verander? Blykbaar baie, as dit te oordeel is aan die onlangse gebeure by die Bulls en by die Lions. John Mitchell het Pine...
-
Jul 16, 18 •
2456 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY: LIONS IN DIE PYLVAK
Simon Riekert- Johannesburg “Dis nou tyd vir besigheid, ons kurwe is opwaarts.” So sê die kaptein van die Emirates Lions, Warren Whiteley na sy span se oorwinning oor die...
-
Jul 13, 18 •
2163 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on LIONS EN SHARKS: ALS OM VOOR TE SPEEL HIERDIE SATERDAG
Simon Riekert-Johannesburg Saterdag is krities belangrik vir twee Superrugby spanne uit ons eie geledere, die Lions en Sharks. Die Bulls het die Lions verlede Saterdag ‘n...
-
Jul 9, 18 •
3159 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on JOHN MITCHELL: BULLS WEN LAASTE TUISWEDSTRYD MAAR SA SPELERS NIE OP STANDAARD
-Simon Riekert (Loftus Versveld) Daar was Saterdagmiddag ʼn paar getroue Bloubul ondersteuners op Loftus Versveld wat na twintig minute in die wedstryd teen die Jaguares gemeen het dit was pure...
-
Jul 3, 18 •
3031 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on JOHN MITCHELL: ONS SPEEL MET ‘N GELAPTE SPAN
-Simon Riekert (Loftus Versveld) Die Bulls se hoofafrigter John Mitchell was na afloop van die laaste drie wedstryde wat sy span gespeel het, om dit pleinweg te stel, nie gelukkig nie. Die Jaguares...
-
Jun 29, 18 •
2017 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY HERVAT: WIE IS IN DIE PYLVAK?
Simon Riekert- Centurion Die terugkeer hierdie naweek na Superrugby 2018, voel amper soos ʼn antiklimaks na die Springbokke se verfrissende reeks-sege oor die Engelse. En, verskoon...
-
Jun 22, 18 •
3749 Views •
Europe, General News, International, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on KOLISI: ONS IS HONGER VIR NOG!
Simon Riekert-Kaapstad Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Sporingbokke se snoeiskêr was toe nie so diep ingesteek soos wat baie verwag het op die vooraand van die...
-
Jun 15, 18 •
3497 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on BEAST: 100 NIE UIT NIE, RASSIE KIES KONSERWATIEF
Simon Riekert- Johannesburg Rassie Erasmus, Springbokafrigter het toe nie soos bespiegel is, grootskaalse veranderings aan die Springbokspan gemaak wat eerskomende Saterdag in...
-
Jun 8, 18 •
3114 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on RASSIE WAAG MET DRIE NUWELINGE IN DIE BOKSPAN
Simon Riekert- Johannesburg Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke het drie nuwelinge in Saterdag se eerste Toets teen Engeland ingespan. Hulle is ‘Sbu Nkosi van die Sharks op vleuel, Aphiwe...
-
Jun 7, 18 •
4707 Views •
Europe, General News, National, Pale Toe, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKKE: IS RASSIE SE TWAK NAT?
-Simon Riekert (Johannesburg) Die derde jaar in ʼn ry kondig ʼn nuwe hoofafrigter van die Springbokke sy nuwe span aan met ʼn nuwe kaptein. Die derde jaar agtereenvolgens skuif die manne met die tjekboeke die...
-
May 28, 18 •
8524 Views •
General News, International, National, Other Tournaments, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on RASSIE EKSPERIMENTEER MET NUWELINGE, KAPTEINS
Simon Riekert-Johannesburg Rassie Erasmus, Springbokafrigter het Maandag by ʼn mediageleentheid sy groep spelers aangekondig wie eerskomende Saterdag teen Wallis in Washington DC, VSA uitdraf. Daar is 12 nuwelinge in die span: Jason Jenkins, Thomas du Toit,...
-
May 26, 18 •
7415 Views •
General News, National, Other Tournaments, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, Super Rugby, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKNUUS: RASSIE KIES OUTOPPIES EN NUWELINGE
Simon Riekert-Johannesburg Rassie Erasmus, die SA Rugby se Direkteur van Rugby, het 17 nuwelinge ingesluit in die groep van 43 vir volgende maand se Toetse teen Wallis in die VSA en en die Castle Lager Inkomende Reeks, tuis teen Engeland. Die Bokgroep bevat...
-
May 26, 18 •
2217 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on DERBY TYD: STORMERS WAG VIR DIE LIONS
Simon Riekert-Nuweland Tradisioneel, is rugbywedstryde tussen die spanne van die noorde en die suide in Suid-Afrika, een van die grootste trekpleisters. Vanmiddag is dit geen verskil nie, die Emirates Lions het sewe veranderings aangebring aan hul span wat...
-
May 15, 18 •
2986 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on DRIEDUBBELE SLAG VIR DIE BULLS
Drie van Bulls se staatmakers, Lood de Jager(slot), Lizo Gqoboka(loskopstut) en kaptein Burger Odendaal(senter en kaptein) sal nie saam toer na Buenos Aires nie. Die Bulls speel Saterdag teen die Jaguares en daar is reeds gister bekendgemaak dat de Jager en...
-
May 14, 18 •
2793 Views •
Analysis, General News, Pale Toe, South Africa, Springbok News, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on VASBERADENHEID HOU ONS IN DIE WEDLOOP-ROBERT DU PREEZ
Simon Riekert- Durban Die naweek se plaaslike SuperRugby-derby het toe glad nie teleur gestel nie. Die Bulls moes als uithaal om ʼn Sharks span wat soos ʼn doodshaai op die prooi bly afkom, te tem. Selfs aan die bitter einde was daar slegs ses punte verskil...
-
May 2, 18 •
2895 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on BULLS V STORMERS: TREVOR NYAKANE WIL WEER DANS
Simon Riekert-Kaapstad Trevor Nyakane wil weer sy danspassies uitvoer en as dit van hom afhang, doen hy Saterdag weer ʼn paar daarvan in die kleedkamer op Nuweland. Groot, breë glimlag en al. Die Bulls se vaskopstut wat vanjaar van krag tot krag gaan in die...
-
Apr 12, 18 •
1951 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY: DIT RAAK NOU ERNSTIGE BESIGHEID
Hier teen April se tweede week raak die Superrugby-kompetisie altyd in interessant. Spanne wat dit het om die uitspeelrondtes in die kompetisie te haal, sal sorg dat hulle die eerste helfte se resep fyn volg en die pyne en skete van hul spelers af weghou....
-
Mar 23, 18 •
3096 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on WENLOSE BULLS: IS JOHN MITCHELL SE GEDULD OP?
Christchurch, Nieu Seeland Na elke wedstryd soos die afgelope een teen die Crusaders, is perskonferensies die plek waar ons die geleentheid kry om vrae te vra aan die afrigter, die kaptein en soms een sleutelspeler. Vandag was geen uitsondering nie en soos...
-
Mar 22, 18 •
2123 Views •
General News, National, New Zealand, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on ADRIAAN STRAUSS: 148-NIE UIT NIE
-Hamilton Nieu Seeland Hy ewenaar Vrydag teen die Crusaders in Hamilton die rekord van Victor Matfield vir die meeste Vodacom Super Rugby wedstryde, 148, en hy meen dat sy lus vir rugby speel nog ver van oor af is. Hy is beskeie oor die eer en wil nie eintlik...
-
Mar 19, 18 •
2302 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY: NIE GOED GENOEG NIE, SUID AFRIKA!
Die afgelope naweek se SuperRugby punte oes was maar skraal vir die Suid Afrikaanse spanne. Die Bulls het vroeg Vrydagoggend (SA-tyd) ʼn wenkans teen die voormalige toernooi wenners, die Chiefs weggegooi nadat hulle met 28-14 voorgeloop het teen rustyd, net...